Af fx-82ZA PLUS Gebruikersgids CASIO Wêreldwye Opvoedkundige Webtuiste http://edu.casio.com CASIO OPVOEDKUNDIGE FORUM http://edu.casio.
Inhoudsopgawe Belangrike Inligting ..................................................................2 Voorbeelde van Bewerkings ....................................................2 Begin Werk met die Sakrekenaar ............................................2 Veiligheidsmaatreëls ................................................................2 Hantering Voorsorgmaatreëls .................................................2 Verwydering van Deksel (Omhulsel).......................................
Belangrike Inligting • Die vertoonvensters en ander illustrasies (soos byvoorbeeld die sleutel aanduidings) wat in die Gebruikersgids gebruik word is net ter illustrasie en kan ietwat verskil van hoe dit op die werklike sakrekenaar is. • Die inhoud van hierdie Gebruikersgids kan sonder kennisgewing verander word. • CASIO Computer Co. Ltd.
• Vermy die gebruik en stoor van die sakrekenaar in plekke waar temperature baie hoog is en/of waar hoë vlakke van humiditeit of stof teenwoordig is. • Moenie die sakrekenaar aan baie hoë vlakke van druk of stampe blootstel nie en moenie die sakrekenaar buig nie. • Moet nooit die sakrekenaar uitmekaar haal nie. • Gebruik ‘n sagte, droë lap om die buitekant van die sakrekenaar skoon te maak.
Wanneer die sleutel teks in hierdie kleur gedruk is: Beteken dit: Geel Druk 1 en daarna die sleutel om die betrokke funksie te gebruik. Rooi Druk S en daarna die sleutel om die betrokke veranderlike, konstante of simbool te gebruik. Lees op die Sakrekenaar Die vertoonvenster van die sakrekenaar vertoon die uitdrukking wat ingesleutel word, die berekening resultaat asook verskeie aanduiders.
9 Hoeke word in “grads” gebruik. FIX Getalle word vertoon afgerond tot ‘n spesifieke aantal desimale. SCI Getalle word vertoon afgerond to ‘n spesifieke aantal beduidende syfers. Math Natuurlike vertoon is gekies as die vertoon format. $` Berekening geskiedenis geheue data is beskikbaar en kan gebruik word of daar is meer data bokant of onderkant die huidige vertoonvenster. Disp Die vertoonvenster vertoon huidig ‘n tussentydse antwoord van ‘n multi-stelling bewerking.
1MthIO 2LineIO Spesifiseer die vertoon formaat. Natuurlike vertoon (MthIO) veroorsaak dat Math breuke, irrasionale getalle en ander uitdrukkings vertoon sal word soos wat dit op papier geskryf sal word. MthIO: Kies MathO of LineO. MathO vertoon ingesleutelde en resultaat waardes in dieselfde formaat as wat dit geskryf word op papier. LineO vertoon dieselfde inligting maar in lineêre formaat. Lineêre vertoon LineO veroorsaak dat breuke en ander uitdrukkings in ‘n enkele lyn vertoon word.
c5Disp 1Dot ; 2Comma Spesifiseer of die vertoon ‘n punt of ‘n komma vir die berekenings-resultate moet vertoon. Tydens die insleutelproses word ‘n punt altyd vertoon. Neem Kennis: Wanneer die punt geselekteer is as die desimale punt, word die skeiding tussen veelvuldige resultate met ‘n komma aangedui (,). Wanneer die komma geselekteer is as die desimale punt, word die skeiding tussen veelvuldige resultate met ‘n komma-punt aangedui (;). c6APO 110 Min. ; 260Min.
Neem Kennis: • As die berekening langer as die skermwydte is wanneer ingesleutel word gaan die skerm outomaties na regs skuif en die ] aanduider sal op die vertoon verskyn. Wanneer dit gebeur kan na links beweeg word deur d en e om na regs te beweeg. • Wanneer die Lineêre Vertoon gebruik word, sal f veroorsaak dat terugbeweeg word na die begin van die berekening, terwyl c na die einde van die berekening gaan.
2+' 2 1+' 2 B Math ' 2 +! 2 ee 1 +! 2 = Belangrik: • Sommige tipes uitdrukkings kan die hoogte van die bewerking formule groter maak as die skerm. Die maksimum hoogte van die skerm is twee vertoonvensters (31 × 2). Verdere insleutel sal nie moontlik wees nie. • Hakies se gebruik is toelaatbaar, maar wanneer te veel hakies gebruik word sal verdere insleutel ook onmoontlik word. Wanneer dit gebeur, deel die bewerking in verskillende dele en bereken elke deel apart.
Korrigering en Uitvee van ‘n Uitdrukking Om ‘n enkele karakter of funksie uit te vee: Skuif die kursor sodat dit direk regs van die karakter of funksie wat uitgevee moet word is en druk Y. Wanneer in die oorskryf mode gewerk word beweeg kursur tot direk onder die karakter of funksie en druk Y. Om ‘n karakter of funksie in te voeg in ‘n bewerking: Gebruik d of e om na die plek te beweeg waar die karakter of funksie ingesleutel wil word.
2+1= 7 3 2 6 B 2 ' 3 e+ 1 ' 2 = of ' 2 c 3 e+' 1 c 2 = b 4−3 1 =1 2 2 B 2'3+1'2= 4 -1'(() 3 e 1 c 2 = b 4-3'1'2= 7 6 7 6 7{6 1 2 1{2 Neem Kennis: • Wanneer beide gewone en desimale breuke gebruik word wanneer in lineêre vertoon gewerk word, sal die resultaat as ‘n desimaal vertoon. • Breuke word in eenvoudigste vorm in finale antwoorde vertoon.
Skakel 2°15´18˝ na die desimale ekwivalent om. 2 $ 15 $ 18 $= 2°15´18˝ (Skakel van seksagesimaal na desimaal) $ 2.255 (Skakel van dedimaal na seksagesimaal) $ 2°15´18˝ Multi-Stellings Die dubbelpunt (:) kan twee of meer uitdrukkings verbind en hukke dan in volgorde van links na regs uitvoer wanneer = gedruk word. 3+3:3×3 3 + 3 SW(:) 3 * 3 = = 6 9 Gebruik Ingenieurs Notasie (Eng) ‘n Eenvoudige sleutel operasie sal ‘n waarde in ingenieursnotasie vertoon.
4 × 3 + 2.5 = 14.5 b 4 * 3 + 2.5 = 4 × 3 − 7.1 = 4.9 (Gaan voort) dYYYY- 7.1 = 14.5 4.9 Neem Kennis: Indien ‘n berekening geredigeer moet word terwyl die ' simbool nog op die regterkant verskyn (sien “Lees op die Sakrekenaar”), druk A en gebruik daarna die d en e om deur te beweeg. Antwoord Geheue (Ans)/ Vorige Antwoord Geheue (PreAns) Die laaste berekening se antwoord word gestoor in Ans (antwoord) geheue.
Math = T5 = T4 + T3 = 3 + 2 Resultaat: Die ry is {1, 1, 2, 3, 5} Veranderlikes (A, B, C, D, E, F, X, Y) Die sakrekenaar het agt veranderlikes A, B, C, D, E, F, X en Y. Waardes kan aan hierdie veranderlikes toegeken word en die veranderlikes kan ook in berekeninge gebruik word.
Priem Faktorisering In die COMP mode kan enige positiewe heelgetal met tot 10 of minder syfers in priemfaktore met to by drie syfers opgedeel word. Om 1014 in priem faktore op te deel 1014 = !e(FACT) Wanneer die priem faktorisering toegepas word op ‘n getal wat ‘n priemfaktor het wat meer as drie syfers bevat sal daardie deel van die antwoord in hakies vertoon word.
ln : Natuurlike logaritme tot grondtal e. Sien 6. x2, x3, x^, ), #, ", x−1 : Magte, wortels en resiproke. Neem kennis dat die insleutel metodes vir x^, ), # " verskil afhangende of Natuurlike of Lineêre vertoon gebruik word. Sien 7. Neem Kennis: Die volgende funksies kan nie opeenvolgende gebruik word nie: x2, x3, x^, x−1. Indien 2ww byvoorbeeld ingelees word sal die tweede 2 w geïgnoreer word. Indien 22 ingelees moet word sleutel in 2w, druk d sleutel en druk dan w(B).
Voorbeelde bv s 30 )= sin 0.5 = 30° bv 1s(sin ) 0.5 )= 1 sin 30°= 0.5 −1 −1 0.5 30 wb(sinh) 1 )= 1.175201194 2 sinh 1 = 1.175201194 wf(cosh−1) 1 )= –1 cosh 1 = 0 3 π /2 radiale = 90°, 50 grads = 45° 0 v (15(π)/ 2 )1G(DRG')c(r)= 50 1G(DRG')d(g)= 90 45 4 Om e5 × 2 na drie beduidende syfers (Sci 3) te bereken. 1N(SETUP)7(Sci)3 B b 1i(%) 5 e* 2 = 1i(%) 5 )* 2 = 2.97×102 2.
10 |2 – 7| × 2 = 10 B b D 2 - 7 e* 2 = D 2 - 7 )* 2 = 10 10 11 Om drie willekeurige (random) drie syfer getalle te kry. 1000 1.(Ran#)= = = 459 48 117 (Resultate hier aangetoon is net ter illustrasie want werklike getalle sal elke keer verskillend wees) 12 Om willekeurige (random) heelgetalle te genereer in die reikwydte 1 tot 6 S.
Gepaarde verandelike (X;Y), ab eksponensiële 6(A•B^X) regressie ( y = ABx) Gepaarde verandelike (X;Y), magsregressie 7(A•X^B) ( y = AxB) Gepaarde verandelike (X;Y), inverse regressie 8(1/X) ( y = A + B/x) Deur enige van sleutels 1–8 te druk word Stat Editor vertoon. Neem Kennis: Om van die een na die ander bewerkings tipe na die ander te verander in STAT Mode, ver die volgende sleutelbewerkings uit: 11(STAT)1(Type). Die bewerkingstipe keuselys sal verskyn.
Verkry Statistiese Waardes van Ingesleutelde Data Om statistiese waardes van ingesleutelde data te verkry, druk A in Stat Editor en daarna kan statistieke waardes (σx, Σx2 ens.) opgeroep word. Die statistiese waardes en sleutels wat gebruik moet word verskyn op die volgende bladsy. Waardes gemerk met ‘n (*) kan vir enkel veranderlike statistiese berekeninge verkry word.
1N(SETUP)c3(STAT)2(OFF) 1N(SETUP)6(Fix)3 N2(STAT)2(A + BX) 20 = 110 = 200 = 290 =ce 3150 = 7310 =8800 = 9310= STAT FIX A11(STAT)5(Reg)3(r)= A11(STAT)1(Type)4(In X) A11(STAT)5(Reg)3(r)= A11(STAT)5(Reg)1(A)= A11(STAT)5(Reg)2(B)= Resultate: Lineêre Regressie Korrelasie: 0,923 Logaritmiese Regressie Korrelasie: 0,998 Logaritmiese Regressie Formule: y = −3857,984 + 2357,532lnx Berekende Geskatte Waardes Gebaseer op die regressie formula verkry deur paar-veranderlike statistiese berekeninge kan ‘n geskatte y
3. In reaksie op die vrae wat gevra word, lees die waardes in wat gebruik gaan word en druk dan die = sleutel. Vir die vraag: Steutel in: Start? Die laagste waarde vir X. Die outomatiese waarde is 1. End? Die hoogste waarde vir X. Die outomatiese waarde is 5. Neem Kennis: Maak seker dat die hoogste waarde hoër as die laagste waarde is. Step? Die konstante vermeerdering. Die outomatiese waarde is 1.
verskaf vir f(x), terwyl tot 20 rye verskaf word vir die “f(x), g(x)” keuse. • Die getal tabel skerm kan net gebruik word om waardes af te lees. Die inhoud van die tabel kan nie verander word in hierdie skerm nie. • Om veranderings aan te bring moet terug gegaan word na die tabel genereerder. Belangrik: Die funksie wat ingelees is, word uitgewis wanneer daar in TABLE keuselys van Natuurlike vertoon na Lineêre vertoon verander word.
10x –9.999999999 × 1099 x 99.99999999 ex x ' x2 x –1 –9.999999999 × 1099 x 230.2585092 3 |x| 1 × 10100 x ' x! 0 x 1 × 10100 |x| 1 × 1050 |x| 1 × 10100 ; x G 0 0 x 69 (x is ‘n heelgetal) nPr 0 n 1 × 1010, 0 r n (n, r is heelgetalle) 1 {n!/(n–r)!} 1 × 10100 nCr 0 n 1 × 1010, 0 r n (n, r is heelgetalle) 1 n!/r! 1 × 10100 of 1 n!/(n–r)! 1 × 10100 Pol(x, y) |x|, |y| 9.999999999 × 1099 x2 + y2 9.999999999 × 1099 Rec(r, ) 0 r 9.
Foute Die sakrekenaar sal ‘n fout boodskap (ERROR) vertoon wanneer ‘n fout te enige tyd of vir enige rede in die berekening voorkom. Daar is twee manier om uit ‘n fout boodskap te kom. Deur d of e te druk sal die plek waarop die fout gemaak is bereik word. Deur A te druk sal die boodskap en berekening uitgevee word. Vertoon die plek waar die fout gemaak is Wanneer ‘n foutboodskap vertoon word kan d of e gedruk word om terug te keer na die berekening skerm.
Insufficient MEM fout Oorsaak: Wanneer ‘n tabel in die Table Mode gegenereer word en die voorwaardes veroorsaak dat die maksimum aantal rye oorskrei word. Die maksimum aantal rye is 30 wanneer “f(x)” gebruik word en 20 wanneer “f(x), g(x)” gebruik word. Aksie: Verklein die tabel berekening se berekenings reikwydte deur die Start, End en Step waardes te verander en probeer weer. Argument ERROR Oorsaak: ‘n Nie-heelgetal is gebruik in die willekeurige getal funksie (RanInt#).
Spesifikasies Krag spesifikasies: AAA grootte battery R03 (UM-4) × 1 Benaderde Battery lewe: 17 000 uur (aanhoudende flitsende kursor) Krag verbruik: 0.0002 W Gebruikstemperatuur: 0°C tot 40°C Afmetings: 13,8 (H) × 80 (W) × 162 (D) mm Benaderde gewig: 100 g, battery ingesluit Algemene Vrae k Hoe kan die waardes en bewerkings ingesleutel word sodat dit dieselfde vertoon as by ‘n sakrekenaar wat nie Natural Textbook Display het nie? Gebruik die volgende: 1N(SETUP)2(LineIO).
Manufacturer: CASIO COMPUTER CO., LTD. 6-2, Hon-machi 1-chome Shibuya-ku, Tokyo 151-8543, Japan Responsible within the European Union: CASIO EUROPE GmbH Casio-Platz 1 22848 Norderstedt, Germany Hierdie teken is net van toepassing in die Europese Unie lande.
CASIO COMPUTER CO., LTD.