User Manual

Af-9
2 +
'
2
1 +
'
2
B
' 2 +! 2 ee 1 +! 2 =
Belangrik: • Sommige tipes uitdrukkings kan die hoogte van die bewerking
formule groter maak as die skerm. Die maksimum hoogte van die skerm is
twee vertoonvensters (31 × 2). Verdere insleutel sal nie moontlik wees nie.
• Hakies se gebruik is toelaatbaar, maar wanneer te veel hakies gebruik
word sal verdere insleutel ook onmoontlik word. Wanneer dit gebeur, deel
die bewerking in verskillende dele en bereken elke deel apart.
Neem Kennis: Wanneer die = teken gedruk word en ‘n antwoord in
Natuurlike Vertoon word verkry, kan ‘n gedeelte van die uitdrukking afgesny
word. Indien die hele uitdrukking weer gesien wil word druk A en gebruik
dan d en e om deur die uitdrukking te beweeg.
Gebruik Waardes en Uitdrukkings as Argumente
(Slegs in Natuurlike Vertoon)
‘n Waarde of uitdrukking wat reeds ingesleutel is kan gebruik word as ‘n
argument van ‘n funksie. Indien, byvoorbeeld,
7
6
reeds ingesleutel is, kan
dit in die argument ' gebruik word en sal
7
6
'
verkry word.
Om 1 +
7
6
in te sleutel en dit dan na 1 +
7
6
'
te verander B
1 + 7 ' 6
dddd1Y(INS)
!
Soos bo aangedui is dit die waarde of uitdrukking aan die regterkant van
die kursor wat nadat 1Y(INS) gedruk word wat die argument van die
funksie wat daarna gedruk word sal wees. Die reikwydte wat die argument
uitmaak sluit alles in tot by die eerste hakie na regs – indien daar een is, of
anders die eerste funksie na regs (sin(30), log2(4) ens.)
Hierdie kan gebruik word vir die volgende funksies: ', & , 1
6( "), 1l( $), 1i( %), !, 6, 1!( #), D.
Oorskryf Insleutel Mode (Lineêre vertoon alleenlik)
Daar kan gekies word tussen oorskryf of invoeg insleutel mode, maar net
wanneer lineêre vertoon gebruik word. In die oorskryf mode sal dit wat jy
insleutel oor dit wat reeds ingesleutel is verskyn en dit vervang. Daar kan
tussen die oorskryf en invoeg modes gewissel word deur die volgende
operasie uit te voer: 1Y(INS). Die kursor sal as “
I” vertoon wanneer
ingevoeg kan word en as “ ” wanneer in oorskryf mode gewerk word.
Neem Kennis: Natuurlike vertoon werk altyd in invoeg mode. Wanneer daar
dus van lineêre vertoon na natuurlike vertoon verander word sal die mode
outomaties invoeg mode word.
MathMath
MathMath
MathMath
MathMath