User Manual

Af-10
Korrigering en Uitvee van ‘n Uitdrukking
Om ‘n enkele karakter of funksie uit te vee: Skuif die kursor sodat dit
direk regs van die karakter of funksie wat uitgevee moet word is en druk Y.
Wanneer in die oorskryf mode gewerk word beweeg kursur tot direk onder
die karakter of funksie en druk Y.
Om ‘n karakter of funksie in te voeg in ‘n bewerking: Gebruik d of e
om na die plek te beweeg waar die karakter of funksie ingesleutel wil word.
Maak seker dat die invoeg (insert) mode gebruik word wanneer in lineêre
vertoon gewerk word.
Om alle bewerkings waarmee besig is uit te vee: Druk A.
Beweging deur (toggling)
Berekenings Resultate
Wanneer Natuurlike Vertoon geselekteer is sal elke druk van die f sleutel
die huidige vertoonde getal laat beweeg tussen die breuk en desimale form,
die ' en die desimale vorm of die π en die desimale vorm.
π ÷ 6 =
1
6
π
= 0.5235987756 B
15( π ) / 6 =
1
6
π
f
0.5235987756
(
'
2
+ 2) ×
'
3
=
'
6 + 2
'
3
= 5.913591358 B
(! 2 e+ 2 )*! 3 =
'
'
6 + 2
'
3
f
5.913591358
Terwyl die lineêre vertoon formaat geselekteer is, sal elke druk van f die
getal laat beweeg tussen die breuk en die desimale vorm.
1 ÷ 5 = 0.2 =
1
5
b
1 / 5 =
0.2
f
1{5
1
4
5
=
1
5
= 0.2 b
1 - 4 ' 5 =
1{5
f
0.2
Belangrik: Afhangende van die tipe berekening waarmee gewerk word kan
die druk van die f sleutel ‘n tydjie neem om die verlangde omskakeling
te doen. Met sommige berekenings sal die f sleutel nie die getal kan
verander nie. • Daar kan nie van desimale vorm na gemengde breuk vorm
verander word indien die gemengde breuk (insluitende die heelgetal, die
noemer, die teller en die breuk teken) meer as tien karakters het nie.
Neem Kennis: Met natuurlike vertoon (MathO), sal die druk van 1=
in die plek van = aan die einde van ‘n bewerking veroorsaak dat die
antwoord in desimale vorm verskyn. Deur f na die tyd te druk sal tussen
die desimale, breuk vorm of π vorm beweeg. Die ' vorm sal in die geval
nie verskyn nie.
Basiese Bewerkens
Breuk Bewerkings
Neem kennis dat die insleutel metode vir breuke verskil – afhangende van
of in natuurlike of lineêre vertoon gewerk word.