User Manual

Af-12
Skakel 2°15´18˝ na die desimale ekwivalent om.
2 $ 15 $ 18 $=
2°15´18˝
(Skakel van seksagesimaal na desimaal) $ 2.255
(Skakel van dedimaal na seksagesimaal) $ 2°15´18˝
Multi-Stellings
Die dubbelpunt (:) kan twee of meer uitdrukkings verbind en hukke dan in
volgorde van links na regs uitvoer wanneer = gedruk word.
3 + 3 : 3 × 3 3 + 3 SW(:) 3 * 3 = 6
= 9
Gebruik Ingenieurs Notasie (Eng)
‘n Eenvoudige sleutel operasie sal ‘n waarde in ingenieursnotasie vertoon.
Verander die waarde 1234 na ingenieursnotasie, die desimale punt
word na regs geskuif.
1234 =
1234
W 1.234×10
3
W 1234×10
0
Verander die waarde 123 na ingenieursnotasie, die desimale punt
word na links geskuif
123 =
123
1W( ) 0.123×10
3
1W( ) 0.000123×10
6
Berekening Geskiedenis
In die COMP mode onthou die sakrekenaar min of meer 200 bytes data van
die jongste berekeninge. Daar kan deur die berekening geskiedenis beweeg
word deur die f en c te gebruik.
1 + 1 = 2 1 + 1 = 2
2 + 2 = 4 2 + 2 = 4
3 + 3 = 6 3 + 3 = 6
(Gaan terug) f 4
(Gaan weer terug) f 2
Neem Kennis: Alle berekening geskiedenis word uitgevee wanneer O
gedruk word, wanneer na ‘n ander berekenings mode oorgeskakel word,
wanneer vertoon formaat verander word of wanneer die sakrekenaar oor
ingestel word (reset).
Kyk weer
Terwyl ‘n berekening op die skerm is kan d of e gebruik word om die
uitdrukking te redigeerwat vir die vorige berekening gebruik is.