User Manual

Af-13
4 × 3 + 2.5 = 14.5 b 4 * 3 + 2.5 = 14.5
4 × 3 − 7.1 = 4.9 (Gaan voort) dYYYY- 7.1 = 4.9
Neem Kennis: Indien ‘n berekening geredigeer moet word terwyl die '
simbool nog op die regterkant verskyn (sien “Lees op die Sakrekenaar”),
druk A en gebruik daarna die d en e om deur te beweeg.
Antwoord Geheue (Ans)/ Vorige Antwoord Geheue
(PreAns)
Die laaste berekening se antwoord word gestoor in Ans (antwoord) geheue.
Die antwoord wat voor die laaste berekening verkry is word gestoor in die
PreAns (vooraf antwoord) geheue. Sodra die antwoord van ‘n volgende
berekening verkry word skuif die Ans waarde na die PreAns en die nuwe
antwoord is in Ans. PreAns geheue kan net in COMP mode gebruik word.
PreAns se geheue word uitgewis die oomblik wanneer in ‘n ander mode
ingegaan word.
Om die antwoord van 3 × 4 met 30 te vermenigvuldig b
3 * 4 =
(Vervolg) / 30 =
123 + 456 = 579 B
123 + 456 =
789 – 579 = 210
(Vervolg) 789 -G=
Vir T
k+2
= T
k+1
+ T
k
(Fibonacci se ry), bepaal die ry van T
1
tot T
5
. Let
wel dat T
1
= 1 en T
2
= 1 B
T
1
= 1 1 =
(Ans = T
1
= 1)
T
2
= 1 1 =
(Ans = T
2
= 1, PreAns = T
1
= 1)
T
3
= T
2
+ T
1
= 1 + 1
G+SG(PreAns) =
(Ans = T
3
= 2, PreAns = T
2
= 1)
T
4
= T
3
+ T
2
= 2 + 1 =
(Ans = T
4
= 3, PreAns = T
3
= 2)
MathMath
MathMath
MathMath
MathMath
MathMath