User Manual

Af-14
T
5
= T
4
+ T
3
= 3 + 2 =
Resultaat: Die ry is {1, 1, 2, 3, 5}
Veranderlikes (A, B, C, D, E, F, X, Y)
Die sakrekenaar het agt veranderlikes A, B, C, D, E, F, X en Y. Waardes
kan aan hierdie veranderlikes toegeken word en die veranderlikes kan ook
in berekeninge gebruik word.
Om die resultaat van 3 + 5 aan veranderlike A toe te ken
3 + 5 1t(STO)y(A)
8
Om die inhoud van veranderlike A met 10 te vermenigvuldig
(Vervolg) Sy(A)* 10 =
80
Om die inhoud van A op te roep (Vervolg) ty(A) 8
Om die inhoud van A uit te vee 0 1t(STO)y(A) 0
Onafhanklike Geheue (M)
Berekenings resultate kan by die onafhanklike geheue bygetel of afgetrek
word. Die “M” verskyn op die vertoonskerm wanneer daar enige waarde
behalwe nul in die onafhanklike geheue gestoor is.
Om die inhoud van M uit te vee 0 1t(STO) l(M) 0
Om die resultaat van 10 × 5 by M te tel
(Vervolg) 10 * 5 l 50
Om die resultaat van 10 + 5 van M af te trek
(Vervolg) 10 + 5 1l(M–) 15
Om die inhoud van M op te roep (Vervolg) tl(M) 35
Neem Kennis: Veranderlike M word gebruik vir die onafhanklike geheue.
Uitwis van Inhoud van alle Geheues
Ans geheue, onafhanklike geheue en veranderlike inhoud word behou, selfs
wanneer A gedruk word, van berekenings mode verander word of die
sakrekenaar afgesit word. PreAns geheue word behou selfs wanneer A
gedruk word of die sakrekenaar afgesit word sonder om uit COMP Mode
te gaan. Om die inhoud van alle geheues uit te vee moet die volgende
gedruk word:
!9(CLR)2(Memory)=(Yes)
MathMath