User Manual

Af-15
Priem Faktorisering
In die COMP mode kan enige positiewe heelgetal met tot 10 of minder syfers
in priemfaktore met to by drie syfers opgedeel word.
Om 1014 in priem faktore op te deel
1014 =
!e(FACT)
Wanneer die priem faktorisering toegepas word op ‘n getal wat ‘n priemfaktor
het wat meer as drie syfers bevat sal daardie deel van die antwoord in
hakies vertoon word.
Om 4104676 (= 2
2
× 1013
2
) te faktoriseer in priemfaktore
!e(FACT)
Enige van die volgende operasies sal die priem faktorisering resultaat
vertoon beëindig.
• Wanneer !e(FACT) of = gedruk word
Wanneer enige van die volgende gedruk word: . of e.
Die gebruik van die SETUP keuselys om die hoek eenheid te stel (Deg,
Rad, Gra) of die vertoon syfer stelling (Fix, Sci, Norm).
Neem Kennis: Priemfaktorisering kan nie toegepas word op desimale
getalle, breuke of negatiewe getalle nie. Indien dit probeer word sal ‘n fout
(Math ERROR) verskyn. Priemfaktorisering sal nie gedoen kan word op
die resultaat van ‘n bewerking Pol, Rec nie.
Funksie Bewerkings
Vir werklike bewerkings waarin die funksies gebruik word, sien die
“Voorbeelde” gedeelte wat na die lys volg.
π
π
: π word vertoon as 3,141592654, maar π = 3,14159265358980 word
gebruik vir bewerkings.
e : e word vertoon as 2,718281828, maar e = 2,71828182845904 word
gebruik vir bewerkings.
sin, cos, tan, sin
−1
, cos
−1
, tan
−1
: Trigonometriese funksies. Spesifiseer die
hoek eenheid. Sien
1
.
sinh, cosh, tanh, sinh
−1
, cosh
−1
, tanh
−1
: Hiperboliese funksies. Sleutel
funksies in wanneer w gedruk word. Die hoekeenheid affekteer nie die
berekeninge nie. Sien
2
.
°,
r
,
g
: Hierdie funksies spesifiseer die hoekeenhede. ° spesifiseer grade,
r
spesifiseer radiale en
g
grads. Sleutel funksies in wanneer die volgende
sleutel operasie gebruik word: 1G(DRG'). Sien
3
.
$, %
: Eksponensiële funksies. Let op dat die insleutel metode verskil in
Natuurlike en Lineêre vertoon. Sien
4
.
log
: Logaritmiese funksie. Gebruik die l sleutel om log
a
b as log (a, b).
Grondtal 10 is die verstek grondtal en hoef nie ingesleutel te word nie. Die
& sleutel kan ook gebruik word, maar net in Natuurlike Vertoon. Wanneer
dit gebruik word moet die grondtal ingelees word. Sien
5
.