User Manual

Af-16
ln
: Natuurlike logaritme tot grondtal e. Sien
6
.
x
2
, x
3
, x^, ), #, ", x
−1
: Magte, wortels en resiproke. Neem kennis dat
die insleutel metodes vir
x^, ), # " verskil afhangende of Natuurlike of
Lineêre vertoon gebruik word. Sien
7
.
Neem Kennis: Die volgende funksies kan nie opeenvolgende gebruik word
nie:
x
2
, x
3
, x^, x
−1
. Indien 2ww byvoorbeeld ingelees word sal die tweede
w geïgnoreer word. Indien
2
2
2
ingelees moet word sleutel in 2w, druk
d sleutel en druk dan w(B).
Pol, Rec : Pol skakel reghoekige koördinate om na polêre koördinate, terwyl
Rec polêre koördinate omskakel na reghoekige koördinate. Sien
8
.
Pol(x, y) = (r, ) Rec(r, ) = (x, y)
Spesifiseer die hoekeenheid
voordat met berekeninge begin
word.
Die berekening resultaat vir
r en
en vir
x en y word toegeken
aan onderskeidelik X en Y. Die
Berekening resultaat word
gegee vir die definisieversameling
−180°
θ
180°.
Reghoekige
koördinate
Polêre
koördinate
x ! : Faktoriaal funksie. Sien
9
.
Abs : Absolute waarde funksie. Neem kennis dat die insleutel metode
verskil tussen natuurlike vertoon en lineêre vertoon. Sien
10
.
Ran# : Genereer ‘n drie syfer willekeurige (random) getal wat kleiner as
1 is. Die resultaat word vertoon as ‘n breuk wanneer natuurlike vertoon
verkies is.
11
.
RanInt# : Vir die insleutel van die funksie RanInt# (a, b), wat ‘n willekeurige
heelgetal genereer in die reikwydte van a tot b. Sien
12
.
nPr, nCr : Permutasie (nPr) en kombinasie (nCr) funksies. Sien
13
.
Rnd : Die argument van die funksie word ‘n desimale getal gemaak en
afgerond in ooreenstemming met die huidige getal van vertoon soos gestel
(Norm, Fix of Sci). Met Norm 1 of 2, word die argument afgerond tot 10
desimale. Met Fix en Sci word die argument afgerond tot ‘n gespesifiseerde
aantal syfers. Wanneer Fix 3 byvoorbeeld die gespesifiseerde aantal
syfers is, sal die antwoord van 10 ÷ 3 vertoon word as 3,333, terwyl die
sakrekenaar die waarde 3,33333333333333 (15 syfers) behou vir verdere
berekeninge. In die geval van Rnd(10 ÷ 3) = 3,333 (met Fix 3) word beide
die waarde wat vertoon en behou word 3,333. As gevolg hiervan sal
opvolgende bewerkings verskillende antwoorde gee. Afhangende van of
Rnd gebruik is of nie sal (Rnd(10 ÷ 3) × 3 = 9,999) of nie gebruik word nie
(10 ÷ 3 × 3 = 10,000). Sien
14
.
Neem Kennis: Wanneer funksies gebruik word, kan dit die sakrekenaar
stadiger maak. Moenie aangaan met ander bewerkings terwyl vir die
antwoord gewag word nie. Om die berekening te onderbreek moet A
gedruk word.