User Manual

Af-19
Gepaarde verandelike (X;Y), ab eksponensiële
regressie (
y = AB
x
)
6(A
B^X)
Gepaarde verandelike (X;Y), magsregressie
(
y = Ax
B
)
7(A
X^B)
Gepaarde verandelike (X;Y), inverse regressie
(
y = A + B/x)
8(1/X)
Deur enige van sleutels 18 te druk word Stat Editor vertoon.
Neem Kennis: Om van die een na die ander bewerkings tipe na die
ander te verander in STAT Mode, ver die volgende sleutelbewerkings uit:
11(STAT) 1(Type). Die bewerkingstipe keuselys sal verskyn.
Insleutel van Data
Gebruik die Stat Editor om data in te sleutel. Voer die volgende sleutel
operasies uit om die Stat Editor te vertoon: 11(STAT) 2(Data).
Die Stat Editor voorsien 80 rye vir data wanneer daar net ‘n X kolom is of
wanneer daar ‘n X en Y kolom is, 40 rye waar daar ‘n X en FREQ kolom is
en 26 rye waar daar ‘n X, Y en FREQ kolom is.
Neem Kennis: Gebruik die FREQ (frekwensie) kolom om die aantal
(frekwensie) van identiese data items in te sleutel. Die vertoon van die FREQ
kolom kan aangeskakel (vertoon) en afgeskakel (nie vertoon) word deur die
Stat Format op die aanvangs keuselys te vertoon.
Selekteer lineêre regressie en sleutel die volgende waardes in:
(170,66), (173,68), (179,75)
N2(STAT) 2(A+BX)
170 = 173 = 179 =ce
66 = 68 = 75 =
Belangrik: Alle data wat in die Stat Editor is word uitgevee wanneer uit
die STAT mode gegaan word, beweeg word tussen enkel veranderlike of
paar veranderlike tipe of wanneer die Stat formaat verander word in die
voorkeurlys. Die volgende operasies word nie deur Stat Editor gebruik nie:
m, 1m(M–), 1t(STO). Pol, Rec, Multi uitdrukkings kan ook nie ‘n
Stat Editor gebruik word nie.
Om ‘n sel te verander: In die Stat Editor beweeg die kursor na die sel wat die
data bevat wat verander moet word, sleutel nuwe data in en druk =.
Om ‘n lyn uit te vee: In die Stat Editor beweeg kursor na die lyn wat uitgevee
moet word en druk Y.
Om ‘n lyn in te voeg: In die Stat Editor beweeg die kursor na die plek waar
die lyn ingevoeg moet word en voer die volgende uit: 11(STAT)
3(Edit)1(Ins).
Om alles in die Stat Editor uit te vee: In die Stat Editor voer die volgende
uit: 11(STAT)3(Edit)2(Del-A).
11
STATSTAT
STATSTAT
STATSTAT