User Manual

Af-20
Verkry Statistiese Waardes van Ingesleutelde Data
Om statistiese waardes van ingesleutelde data te verkry, druk A in Stat
Editor en daarna kan statistieke waardes (σ
x, Σx
2
ens.) opgeroep word.
Die statistiese waardes en sleutels wat gebruik moet word verskyn op die
volgende bladsy. Waardes gemerk met ‘n (*) kan vir enkel veranderlike
statistiese berekeninge verkry word.
Som: Σ x
2
*, Σ x *, Σ y
2
, Σ y , Σ xy , Σ x
3
, Σ x
2
y , Σ x
4
11(STAT) 3(Sum) 1 tot 8
Aantal waardes:
n*, Gemiddeld: o*, p, Populasie Standaardafwyking:
σ
x*, σy, Steekproef Standaardafwyking: sx*, sy
11(STAT) 4(Var) 1 tot 7
Minimum Waarde: minX*, minY, Maksimum Waarde: maxX*, maxY
11(STAT) 5(MinMax) 1 tot 2
(Wanneer die enkel veranderlike berekeninge gekies is)
11(STAT) 6(MinMax) 1 tot 4
(Wanneer paar veranderlike berekeninge gekies is)
Regressie koëffisiënte: A, B, Korrelasie koëffisiënt:
r, Geskatte
waardes:
m, n
11(STAT) 5(Reg) 1 tot 5
Regressie koëffisiënte vir Kwadratiese Regressie: A, B, C, Korrelasie
koëffisiënt:
r, Geskatte waardes: m
1
, m
2
, n
11(STAT) 5(Reg) 1 tot 6
Verwys na die tabel aan die begin van hierdie afdeling van die
verbruikersgids vir regressie formules.
m, m
1
, m
2
en n is nie veranderlikes nie. Dit is ‘n bevel wat die waarde aanneem
wat die argument vooraf gaan. Dien “Berekende Geskatte Waardes” vir
meer inligting.
Om die enkel waarde data x = {1, 2, 2, 3, 3, 3, 4, 4, 5}, in te lees
deur die FREQ kolum te gebruik om die aantal herhalings van
elke waarde in te lees ((xn; freqn)={1;1, 2;2, 3;3, 4;2, 5;1}), en die
gemiddeld en populasie standaardafwyking te bepaal.
1N(SETUP)c3(STAT)1(ON)
N2(STAT) 1(1-VAR)
1 = 2 = 3 = 4 = 5 =ce
1 = 2 = 3 = 2 =
A11(STAT) 4(Var) 2( o) =
A11(STAT)4(Var)3(σ
x)=
Resultate: Gemiddeld: 3 Populasie Standaardafwyking: 1,154700538
Om die lineêre regressie en logaritmiese regressie korrelasie vir
die volgende paar-veranderlike data en die regressie formule vir
die sterkste korrelasie te bereken: (x; y) = (20; 3150), (110; 7310),
(200; 8800), (290; 9310). Stel sakrekenaar om af te rond tot drie
desimale plekke (Fix 3).
22
STATSTAT
33