User Manual

Af-21
1N(SETUP)c3(STAT)2(OFF)
1N(SETUP)6(Fix)3
N2(STAT) 2(A + BX)
20 = 110 = 200 = 290 =ce
3150 = 7310 =8800 = 9310 =
A11(STAT) 5(Reg) 3(r) =
A11(STAT) 1(Type) 4(In X)
A11(STAT) 5(Reg) 3(r) =
A11(STAT) 5(Reg) 1(A) =
A11(STAT) 5(Reg) 2(B) =
Resultate: Lineêre Regressie Korrelasie: 0,923
Logaritmiese Regressie Korrelasie: 0,998
Logaritmiese Regressie Formule:
y = −3857,984 + 2357,532lnx
Berekende Geskatte Waardes
Gebaseer op die regressie formula verkry deur paar-veranderlike statistiese
berekeninge kan ‘n geskatte
y verkry word indien die x waarde beskikbaar is.
Die ooreenstemmende
x – waarde (twee waardes, x
1
en x
2
in die geval van ‘n
kwadratiese regressie) kan ook bereken word vir ‘n
y in die regressie formule.
Om die geskatte waarde van y the kry as x = 160 in die regressie
formule wat van die logaritmiese regressie van die data in
3
verkry is. Spesifiseer Fix 3 vir hierdie resultaat. (Doen hierdie nadat
3
gedoen is)
A 160 11(STAT) 5(Reg) 5( n) =
Resultaat: 8106,898
Belangrik: Regressie koëffisiënt, korrelasie koëffisiënt en geskatte waarde
berekeninge kan baie tyd neem wanneer daar ‘n groot getal data waardes
is.
Skep ‘n Getal Tabel van Twee
Funksies (TABLE)
TABLE skep ‘n getal tabel gebaseer op een of twee funksies. Die funksie f(x)
of twee funksies
f(x) en g(x) kan gebruik word. Sien “Konfigureer Sakrekenaar
Ordening (Setup)” vir verdere inligting.
Voer die volgende stappe uit om ‘n nommer getal te genereer:
1. Druk N3(TABLE) om in die TABLE mode te kom.
2. Gebruik die X veranderlike om die twee funksies in te sleutel, een in die
f(x) formaat en een in die g(x) formaat.
Maak seker dat die X veranderlike ( S)(X)) gebruik word wanneer ‘n
getal tabel gegenereer word. Enige ander veranderlike sal as ‘n konstante
hanteer word.
Indien van ‘n enkel funksie gebruik gemaak word, sleutel ‘n funksie
alleenlik in die
f(x) formaat in.
Die volgende kan nie as funksie gebruik word nie: Pol, Rec.
STAT
FIX
STAT
FIX
44