User Manual

Af-22
3. In reaksie op die vrae wat gevra word, lees die waardes in wat gebruik
gaan word en druk dan die = sleutel.
Vir die vraag: Steutel in:
Start? Die laagste waarde vir X. Die outomatiese waarde
is 1.
End? Die hoogste waarde vir X. Die outomatiese waarde
is 5.
Neem Kennis: Maak seker dat die hoogste
waarde hoër as die laagste waarde is.
Step? Die konstante vermeerdering. Die outomatiese
waarde is 1.
Neem Kennis: “Step” spesifiseer met hoeveel
daar van die laagste waarde konstant sal
vermeerder word totdat die hoogste waarde bereik
word. As jy spesifiseer Start = 1 en Step = 1, sal
X in volgorde die waardes 1, 2, 3, 4 ensovoorts
inneem om die funksie waarde te bereken totdat
die End waarde bereik word.
Nadat die Step waarde ingelees is sal die = sleutel die tabel genereer
in ooreenstemming met die parameters wat gestel is.
• Deur A te druk terwyl die table vertoon word sal daar teruggekeer word
na die funksie skerm – stap 2.
Om ‘n getal tabel te genereer vir die funksies
f
(
x
) =
x
2
+
2
1
en
g(x) = x
2
2
1
vir die definisieversameling –1 x 1, stygend in
stappe van 0.5: B
N3(TABLE)
1N(SETUP)c4(TABLE)2(f(x),g(x))
S)(X) x+ 1 ' 2
=
• Druk = sonder om enige waardes vir
g(x) in te sleutel indien daar slegs
‘n getal tabel vir
f(x) benodig word.
S)(X) x- 1 ' 2
=-1 =1 =0.5 =
Neem Kennis: • Die maksimum aantal rye in die gegenereerde getal tabel
hang af van die aanvanklike opstelling van die tabel keuselys. Tot 30 rye word
MathMath
MathMath
MathMath
MathMath
MathMath