User Manual

Af-23
verskaf vir f(x), terwyl tot 20 rye verskaf word vir die “f(x), g(x)” keuse. • Die
getal tabel skerm kan net gebruik word om waardes af te lees. Die inhoud
van die tabel kan nie verander word in hierdie skerm nie. Om veranderings
aan te bring moet terug gegaan word na die tabel genereerder.
Belangrik: Die funksie wat ingelees is, word uitgewis wanneer daar in TABLE
keuselys van Natuurlike vertoon na Lineêre vertoon verander word.
Berekening reikwydte, Aantal Syfers
en Presisie
Die berekening reikwydte, getal syfers wat vir bewerkings gebruik word asook
die presisie hang af van die tipe berekening wat gedoen word.
Berekening reikwydte en Presisie
Berekening reikwydte
±1 × 10
–99
tot ±9.999999999 × 10
99
of 0
Aantal syfers vir bewerkings
15 syfers
Presisie Oor die algemeen ±1 by die 10
de
syfer
van ‘n enkele berekening. Presisie vir
eksponensiële vertoon is ±1 by die mins
beduidende syfer. Foute is kummulatief
in die geval van opeenvolgende
berekeninge
Funksie Berekeninge insleutel Reikwydte en
Presisie
Funksies Insleutel Reikwydte
sin
x
DEG
0 |
x| 9 × 10
9
RAD
0 |
x| 157079632.7
GRA
0 |
x| 1 × 10
10
cosx
DEG
0 |
x| 9 × 10
9
RAD
0 |
x| 157079632.7
GRA
0 |
x| 1 × 10
10
tanx
DEG
Dieselfde as sin
x, behalwe waar |x| = (2n–1) × 90.
RAD
Dieselfde as sin
x, behalwe waar |x| = (2n–1) × π/2.
GRA
Dieselfde as sinx, behalwe waar |x| = (2n–1) × 100.
sin
–1
x
0 |x| 1
cos
–1
x
tan
–1
x
0 |x| 9.999999999 × 10
99
sinhx
0 |x| 230.2585092
cosh
x
sinh
–1
x
0 |x| 4.999999999 × 10
99
cosh
–1
x
1 x 4.999999999 × 10
99
tanhx
0 |x| 9.999999999 × 10
99
tanh
–1
x
0 |x| 9.999999999 × 10
–1
logx/lnx
0 x 9.999999999 × 10
99