User Manual

Af-25
Foute
Die sakrekenaar sal ‘n fout boodskap (ERROR) vertoon wanneer ‘n fout te
enige tyd of vir enige rede in die berekening voorkom. Daar is twee manier
om uit ‘n fout boodskap te kom. Deur d of e te druk sal die plek waarop
die fout gemaak is bereik word. Deur A te druk sal die boodskap en
berekening uitgevee word.
Vertoon die plek waar die fout gemaak is
Wanneer ‘n foutboodskap vertoon word kan d of e gedruk word om terug
te keer na die berekening skerm. Die kursor sal na die plek waar die fout
voorgekom het beweeg, gereed vir insleuteling. Maak die nodige verbeteringe
handel berekening weer af.
Wanneer 14 ÷ 0 × 2 = ingesleutel is in plaas van 14 ÷ 10 × 2 =
B
14 / 0 * 2 =
e (of d)
d 1 =
Vee die foutboodskap uit
Deur A te druk wanneer die foutboodskap vertoon word sal die foutboodskap
uitgevee word, maar ook alle berekeninge op die berekeningskerm.
Foutboodskappe
Math ERROR
Oorsaak: Die tussentydse of finale antwoord oorskrei die berekenings
reikwydte. Die ingelese waardes oorskrei die toegelate berekenings
reikwydte (spesifiek by funksies). Die berekening wat uitgevoer word bevat
‘n ontoelaatbare wiskunde operasie (soos deling deur nul).
Aksie: Kontroleer alle waardes wat ingesleutel is, verminder die
hoeveelheid syfers en probeer weer. Wanneer die onafhanklike geheue
gebruik word of ‘n veranderlike as die argument van ‘n funksie, maak seker
dat die geheue of veranderlike waarde binne die toegelate reikwydte is.
Stack ERROR
Oorsaak: Die berekening wat uitgevoer word het die kapasiteit van getalle
stapeling van die operasie stapeling oorskrei.
Aksie: • Vereenvoudig die uitdrukking sodat dit nie die stapeling kapasiteit
oorskrei nie. • Verdeel die bewerking in twee of meer gedeeltes.
Syntax ERROR
Oorsaak: Daar is ‘n probleem met die formaat van die berekening wat
uitgevoer word.
Aksie: Maak veranderings aan berekening.
MathMath
MathMath
MathMath