User Manual

Af-26
Insufficient MEM fout
Oorsaak: Wanneer ‘n tabel in die Table Mode gegenereer word en die
voorwaardes veroorsaak dat die maksimum aantal rye oorskrei word. Die
maksimum aantal rye is 30 wanneer “
f(x)” gebruik word en 20 wanneer “f(x),
g(x)” gebruik word.
Aksie: Verklein die tabel berekening se berekenings reikwydte deur die
Start, End en Step waardes te verander en probeer weer.
Argument ERROR
Oorsaak: ‘n Nie-heelgetal is gebruik in die willekeurige getal funksie
(RanInt#).
Aksie: Sleutel slegs heelgetalle in.
Voordat aanvaar word dat die
Sakrekenaar stukkend is
Voer die volgende stappe uit wanneer ‘n fout voorkom gedurende die gebruik
van die sakrekenaar of wanneer verwagte resultate nie verkry word nie. As
een stap nie die probleem oplos nie, gaan oor na die volgende stap.
Neem kennis dat belangrike inligting (antwoorde) neergekryf behoort te word
voordat deur die stappe gegaan word.
1. Maak seker dat die ingesleutelde berekening nie foute bevat nie.
2. Maak seker dat die sakrekenaar in die korrekte Mode is.
3. As bogenoemde stappe nie werk nie, druk O sleutel. Dit sal die
sakrekenaar ‘n roetine laat uitvoer wat sal seker maak dat berekening
funksies korrek werk. As die sakrekenaar ‘n fout of iets ongewoon opspoor,
sal dit outomaties na die berekenings mode gaan en die geheue leegmaak.
Vir verdere inligting verwys na die “Konfigureer Sakekenaar Ordening
(Setup)”.
4. Begin alle modes en opstellings deur die volgende te doen:
19(CLR) 1(Setup) =(Yes).
Vervang Battery
‘n Pap battery kan gesien word deur ‘n dowwe vertoon, selfs al word die
vertoon aangepas of wanneer syfers en berekeninge nie dadelik verskyn
wanneer die sakrekenaar gebruik word nie. Wanneer dit gebeur moet die
battery vervang word met ‘n nuwe een.
Belangrik: Wanneer die battery vervang word sal alle waardes in die
geheue(s) uitgevee word.
1. Druk 1A(OFF) om die sakrekenaar af te
skakel.
2. Verwyder die skerm soos in die skets aangedui
word een vervang die battery. Maak seker dat die
positiewe en negatiewe pole op die korrekte plek
is.
3. Haal skerm af.
4. Inisiëer die sakrekenaar:
O19(CLR)3(All)=(Yes)
Moenie hierdie stap oorslaan nie.
Skroef SkroefSkroef Skroef