User Manual

Af-27
Spesifikasies
Krag spesifikasies: AAA grootte battery R03 (UM-4) × 1
Benaderde Battery lewe:
17 000 uur (aanhoudende flitsende kursor)
Krag verbruik: 0.0002 W
Gebruikstemperatuur: 0°C tot 40°C
Afmetings: 13,8 (H) × 80 (W) × 162 (D) mm
Benaderde gewig: 100 g, battery ingesluit
Algemene Vrae
k Hoe kan die waardes en bewerkings ingesleutel word sodat dit
dieselfde vertoon as by ‘n sakrekenaar wat nie Natural Textbook
Display het nie?
Gebruik die volgende: 1N(SETUP)2(LineIO). Gebruik “Konfigureer
Sakrekenaar Ordening (Setup)” op bladsy Af-5 vir meer inligting.
k Hoe kan van breukvorm na desimale vorm verander word? Hoe kan
daar in die antwoord van ‘n deelsom na desimale vorm verander?
Sien “Beweging deur (toggling) Berekenings Resultate” op bladsy Af-10
vir die prosedures.
k Wat is die verskil tussen die Ans geheue, die PreAns geheue,
onafhanklike geheue en veranderlike geheue?
Elkeen van die verskillende geheues tree op as ‘n “houer” vir tydelike
berging van ‘n enkele waarde.
Ans geheue: Berg die resultaat van die laaste bewerking wat uitgevoer
is se antwoord. Gebruik dit in lang bewerkings.
PreAns geheue: Berg die resultaat van die antwoord voor die laaste
antwoord. PreAns geheue kan net in die COMP mode gebruik word.
Onafhanklike geheue: Gebruik die geheue om die resultate van
verskillende bewerkings op te tel.
Veranderlike geheues: Hierdie geheues is gerieflik wanneer dieselfde
waarde in verskillende berekeninge gebruik word.
k Hoe word beweeg tussen die STAT mode of die TABLE mode na ‘n
mode wat gebruik kan word vir berekeninge?
Druk N1(COMP).
k Hoe kan die sakrekenaar terugkeer na die oorspronklike settinge?
Voer die volgende uit: 19(CLR)1(Setup)=(Yes)
k Hoekom is die antwoorde in sommige gevalle total verskillend van
die antwoorde wat in die ouer CASIO sakrekenaars gekry is?
Met die Natural Textbook Display model moet die argument van ‘n funksie
afgesluit word met die sluit van die hakies. As die ) sleutel nie gebruik
word nie, kan dit lei tot ‘n berekening wat nie die bepalnde berekening is
nie, aangesien waardes ingesluit word wat nie ingesluit behoort te word
nie.
Voorbeeld: (sin 30) + 15 v
Ouer (S-VPAM) model: s 30 + 15 =
15.5
Natural Textbook Display Model: b s 30 )+ 15 = 15.5
Deur nie die ) te druk soos aangetoon nie sal die resultaat die wees van sin 45
s 30 + 15 = 0.7071067812