User Manual

Af-4
Wanneer die sleutel teks
in hierdie kleur gedruk is:
Beteken dit:
Geel
Druk 1 en daarna die sleutel om die
betrokke funksie te gebruik.
Rooi
Druk S en daarna die sleutel om die
betrokke veranderlike, konstante of
simbool te gebruik.
Lees op die Sakrekenaar
Die vertoonvenster van die sakrekenaar vertoon die uitdrukking wat
ingesleutel word, die berekening resultaat asook verskeie aanduiders.
Ingesleutelde funksie Aanduiders
Berekening resultaat
• Wanneer ‘n ' aanduider aan die regterkant van die berekening resultaat
verskyn beteken dit dat die vertoonde berekening resultaat na regs
voortgaan. Gebruik e en d om deur die berekening resultaat te
beweeg.
Wanneer ‘n g aanduider aan die regterkant van die ingesleutelde funksie
verskyn, beteken dit dat die berekening wat op die skerm verskyn na regs
voortgaan. Gebruik e en d om deur die ingesleutelde funksie te beweeg.
Neem kennis dat indien deur die ingesleutelse funksie beweeg wil word
wanneer beide die ' en g aanduiders verskyn, moet A eers gedruk word
en daarna moet e en d gebruik word om te beweeg.
Vertoon aanduiders
Hierdie
aanduider:
Beteken die volgende:
S
Die sleutelbord is verander deur die 1 sleutel te druk. Die
sleutelbord sal terugkeer na die gewone sleutelbord en die
aanduider sal verdwyn wanneer ‘n sleutel gedruk word.
A
Die alpha insleutel mode is geaktiveer deur die S sleutel
te druk. Die sleutelbord sal terugkeer na die gewone
sleutelbord en die aanduider sal verdwyn wanneer ‘n sleutel
gedruk word.
M Daar is ‘n waarde in die onafhanklike geheue geberg.
STO
Die sakrekenaar is gereed dat ‘n waarde in ‘n veranderlike
ingesleutel word. Die aanduider verskyn nadat
1t(STO) gedruk is.
RCL
Die sakrekenaar is gereed dat ‘n veranderlike gedruk word
om die waarde wat ingesleutel is op te roep. Die aanduider
verskyn nadat t gedruk is.
STAT Die sakrekenaar is in STAT Mode.
7
Hoeke word in grade gebruik.
8
Hoeke word in radiale gebruik.
Math
Math
Math
Math