User Manual

Af-5
9
Hoeke word in “grads” gebruik.
FIX
Getalle word vertoon afgerond tot ‘n spesifieke aantal
desimale.
SCI
Getalle word vertoon afgerond to ‘n spesifieke aantal
beduidende syfers.
Math Natuurlike vertoon is gekies as die vertoon format.
$`
Berekening geskiedenis geheue data is beskikbaar en kan
gebruik word of daar is meer data bokant of onderkant die
huidige vertoonvenster.
Disp
Die vertoonvenster vertoon huidig ‘n tussentydse antwoord
van ‘n multi-stelling bewerking.
Belangrik: Sommige berekeninge sal ‘n tydjie neem om uit te voer. Die
vertoonvenster kan dan slegs van die aanduiders vertoon (sonder enige
waarde) totdat die bewerking uitgevoer is.
Gebruik van Keuselyste
Sommige van die sakrekenaar se operasies word gedoen deur van keuselyste
gebruik te maak. Wanneer N of w gedruk word sal daar byvoorbeeld ‘n
keuselys van toepaslike keuselyste verskyn.
Die volgende is operasies wat gebruik word om in die keuselyste te werk.
‘n Keuse kan gemaak word deur die getal sleutel te druk wat ooreenstem
met die item wat gekies wil word.
• Die $ aanduider in die boonste regterkantste hoek van ‘n keuselys dui
aan dat daar nog ‘n keuselys is wat op die keuselys volg. Die ` aanduider
beteken dat daar ‘n vorige keuselys is wat die keuselys voorafgaan. Gebruik
c of f om tussen die twee keuselyste te beweeg.
Om ‘n keuselys toe te maak sonder om iets te kies druk A.
Spesifiseer die Bewerkings Mode
Wanneer die tipe bewerking gedoen moet
word:
Gebruik die sleutel
operasie:
Algemene bewerkings
N1(COMP)
Statistiek en regressie bewerkings
N2(STAT)
Genereer ‘n getal tabel vir een of twee
funksies
N3(TABLE)
Neem Kennis: Die outomatiese (default) bewerkingsmode is die COMP
Mode.
Konfigureer Sakrekenaar Ordening
(Setup)
Begin deur die volgende sleuteloperasies uit te voer om die ordenings
keuselys te vertoon: 1N(SETUP). Gebruik dan die c en f en die
getalsleutels om die stelling (settings) te kies en te konfigureer.
Stelling wat onderstreep is ( ___ ) is die aanvanklike stelling. (Default
settings)