User Manual

Af-6
1MthIO 2LineIO Spesifiseer die vertoon formaat.
Natuurlike vertoon (MthIO) veroorsaak dat
breuke, irrasionale getalle en ander uitdrukkings
vertoon sal word soos wat dit op papier geskryf
sal word.
MthIO: Kies MathO of LineO. MathO vertoon ingesleutelde en resultaat
waardes in dieselfde formaat as wat dit geskryf word op papier. LineO vertoon
dieselfde inligting maar in lineêre formaat.
Lineêre vertoon LineO veroorsaak dat breuke
en ander uitdrukkings in ‘n enkele lyn vertoon
word.
Neem Kennis: Die sakrekenaar verander outomaties na lineêre vertoon
wanneer in STAT Mode. In hierdie gebruikersgids, dui die B simbool
by ‘n voorbeeld aan dat die vertoonvenster in natuurlike formaat vertoon is
en b dui aan dat die vertoon in lineêre formaat is.
3Deg 4Rad 5Gra Spesifiseer grade, radiale of grads as die
hoekeenheid vir die ingesleutelde waardes en die bewerkingsresultaat.
Neem Kennis: In hierdie gebruikersgids, dui die v simbool by ‘n
voorbeeld aan dat die vertoonvenster in grade vertoon is en V dui aan
radiale vertoon aan.
6Fix 7Sci 8Norm
Spesifiseer die aantal syfers wat vertoon sal word in die berekeningsresultaat.
Fix: Die waarde wat gespesifiseer word (0 tot 9) beheer die aantal desimale
plekke vir die vertoonde berekeningsresultaat. Berekening resultate word
afgerond tot die aantal syfers wat gespesifiseer is.
Voorbeeld: b 100 ÷ 7 = 14.286 (Fix 3)
14.29 (Fix 2)
Sci Die waarde wat gespesifiseer word (0 tot 10) beheer die aantal
beduidende syfers vir die vertoonde berekeningsresultaat. Berekening
resultate word afgerond om die gespesifiseerde aantal syfers te toon.
Voorbeeld: b 1 ÷ 7 = 1.4286 × 10
–1
(Sci 5)
1.429 × 10
–1
(Sci 4)
Norm: Kies tussen een van die twee beskikbare stellings ( Norm 1 , Norm 2)
bepaal die reikwydte waarin resultate vertoon sal word in nie-eksponensiële
formaat. Buite die gespesifiseerde reikwydte sal resultate in eksponensiële
formaat vertoon word.
Norm 1: 10
–2
| x |, | x | 10
10
Norm 2: 10
–9
| x |, | x | 10
10
Voorbeeld: b 1 ÷ 200 = 5 × 10
–3
(Norm 1)
0.005 (Norm 2)
c1ab/c c2 d/c
Spesifiseer of gemengde breuke (ab/c) of onegte breuke (d/c) vir die vertoon
van antwoorde.
c3STAT 1ON ; 2OFF
Spesifiseer of die FREQ (frekwensie) tabel vertoon moet word of nie in
STAT Mode Stat Editor
c4TABLE 1f(x) ; 2f(x), g(x)
Spesifiseer of een funksie
f(x) of twee funksies f(x) en g(x) gebruik gaan
word in die TABLE mode.
MathMath