User Manual

Af-7
c5Disp 1Dot ; 2Comma
Spesifiseer of die vertoon ‘n punt of ‘n komma vir die berekenings-resultate
moet vertoon. Tydens die insleutelproses word ‘n punt altyd vertoon.
Neem Kennis: Wanneer die punt geselekteer is as die desimale punt, word
die skeiding tussen veelvuldige resultate met ‘n komma aangedui (,). Wanneer
die komma geselekteer is as die desimale punt, word die skeiding tussen
veelvuldige resultate met ‘n komma-punt aangedui (;).
c6APO 110 Min. ; 260Min.
Hier kan die tydperl voordat die outomatiese afskakeling (APO) plaasvind
stel.
c7]CONT'
Verander vertoon kontras. Sien “Verandering van die Vertoon Kontras
vir detail.
Inisiëring van Sakrekenaar Stellings
Voer die volgende prosedure uit om die sakrekenaar te inisiëer, wat beteken
die stellings gaan terug na die COMP berekening mode en gaan ook terug na
al die stellings, insluitende die aanvangs-keuselys soos wat die sakrekenaar
aanvanklik gehad het.
19(CLR) 1(Setup) =(Yes)
Inlees van Uitdrukkings en Waardes
Basiese Insleutel Reëls
Berekeninge kan ingesleutel word in dieselfde vorm as wat dit geskryf is.
Wanneer die = gedruk word sal die berekening volgens die voorkeur
volgorde outomaties geëvalueer word en die resultaat sal vertoon word.
4 × sin30 × (30 + 10 × 3) = 120
4 *s 30 )*( 30 + 10 * 3 )=
*
1
*
2
*
3
*
1
Hakies moet toegemaak word vir sin, sinh, en ander funksies wat hakies
vereis.
*
2
Hierdie vermenigvuldigingsimbole ( × ) mag uitgelos word. ‘n
Vermenigvuldigingsimbool kan uitgelaat word wanneer dit onmiddelik
voor hakies verskyn, onmiddelik voor sin of ‘n ander funksie wat ‘n hakie
benodig, onmiddelik voor Ran# (willekeurige getal) funksie, of onmiddelik
voor ‘n veranderlike (A, B, C, D, E, F, M, X, Y), wetenskaplike konstantes,
π of
e .
*
3
Hakies hoef nie toegemaak word voor die = operasie kan uitgelaat
word.
Insleutel voorbeeld waar **
2
en )*
3
uitgelaat word in die
voorafgaande voorbeeld.
4 s 30 )( 30 + 10 * 3 =
MathMath
MathMath