User Manual

Af-8
Neem Kennis: As die berekening langer as die skermwydte is wanneer
ingesleutel word gaan die skerm outomaties na regs skuif en die ] aanduider
sal op die vertoon verskyn. Wanneer dit gebeur kan na links beweeg word
deur d en e om na regs te beweeg. Wanneer die Lineêre Vertoon
gebruik word, sal f veroorsaak dat terugbeweeg word na die begin van
die berekening, terwyl c na die einde van die berekening gaan. Wanneer
Natuurlike Vertoon gebruik word sal die druk van e terwyl die kursor aan
die einde van ‘n ingesleutelde berekening is die kursor na die begin laat
beweeg, terwyl die druk van d wanneer die kursor aan die begin van ‘n
berekening is die kursor na die einde laat beweeg. Daar kan tot 99 grepe
(bytes) ingelees word. Elke getal, simbool of funksie gebruik gewoonlik een
greep. Sommige funksies benodig tussen drie en dertien grepe. Die kursor
sal sy vorm na k verander wanneer daar tien of minder grepe oorbly om te
gebruik. Wanneer dit gebeur beëindig die berekening en druk =.
Berekening Voorkeur Volgorde
Die voorkeur volgorde van berekenings word volgens die volgende tabel
uitgevoer. Wanneer die voorkeur volgorde van twee bewerkings dieselfde
is word bewerkings van links na regs uitgevoer.
1. Uitdrukkings in hakies
2.
Funksies wat ‘n argument na regs benodig en ‘n sluit hakie “)” na
die argument het
3.
Funksies wat volg op die die insleutel van (
x
2
, x
3
, x
–1
, x!, °’ ”, °,
r
,
g
,
%), magte (
x^), wortels (")
4. Breuke
5.
Die teken vir negatief (–)
Neem Kennis: Wanneer ‘n negatiewe getal gekwadreer word
(soos –2) moet die waarde wat gekwadreer word in hakies geplaas
word ((- 2 )w=). Aangesien
x
2
‘n hoër voorkeur het as
die negatiewe teken sal - 2 w= die resultaat lewer van 2 se
vierkant en dan sal die negatiewe teken ingesluit word. Hou altyd
die voorkeur van bewerking in gedagte en gebruik hakies waar
benodig word.
6.
STAT mode geskatte waardes (m, n, m
1
, m
2
)
7. Vermenigvuldiging waar die vermenigvuldigingsteken uitgelaat is
8. Permutasie (nPr), kombinasie (nCr)
9.
Vermenigvuldiging (×), deling (÷)
10. Optel en aftrek (+, –)
Insleutel met Natuurlike Vertoon
Wanneer Natuurlike Vertoon gebruik is dit moontlik om funksies in te sleutel
en te vertoon net soos wat dit in handboeke verskyn. Sekere funksies (log,
x
2
, x
3
, x ^, ), #, ", x
−1
, 10 ^, e ^, Abs) word ingesleutel net soos wat dit
vertoon word.