AF fx-991ZA PLUS Gebruikersgids CASIO Wêreldwye Opvoedkundige Webtuiste http://edu.casio.
Inhoudsopgawe Belangrike Inligting ................................................................. 2 Voorbeelde van Bewerkings ................................................... 2 Begin Werk met die Sakrekenaar ........................................... 2 Veiligheidsmaatreëls ............................................................... 2 Hantering Voorsorgmaatreëls ................................................ 2 Verwydering van Deksel (Omhulsel)......................................
Belangrike Inligting • Die vertoonvensters en ander illustrasies (soos byvoorbeeld die sleutel aanduidings) wat in die Gebruikersgids gebruik word is net ter illustrasie en kan ietwat verskil van hoe dit op die werklike sakrekenaar is. • Die inhoud van hierdie Gebruikersgids kan sonder kennisgewing verander word. • CASIO Computer Co., Ltd.
• Moenie ‘n oxyride battery* of enige ander nikkelbasis primêre battery met hierdie produk gebruik nie. Die produk en sulke batterye is nie aanpasbaar nie en kan tot skade aan die battery en die produk lei. • Vermy die gebruik en stoor van die sakrekenaar in plekke waar temperature baie hoog is en/of waar hoë vlakke van humiditeit of stof teenwoordig is. • Moenie die sakrekenaar aan baie hoë vlakke van druk of stampe blootstel nie en moenie die sakrekenaar buig nie.
Wanneer die sleutel teks in Beteken dit: hierdie kleur gedruk is: Geel Druk 1 en daarna die sleutel om die betrokke funksie te gebruik. Rooi Druk S en daarna die sleutel om die betrokke veranderlike, konstante of simbool te gebruik. Pers (of in pers hakies) Gebruik die CMPLX modus om hierdie funksie te benut. Groen (of in groen hakies) Gebruik die BASE-N modus om hierdie funksie te benut.
STAT Die sakrekenaar is in STAT Mode. CMPLX Die sakrekenaar is in CMPLX Mode. MAT Die sakrekenaar is in MATRIX Mode. VCT Die sakrekenaar is in VECTOR Mode. 7 Hoeke word in grade gebruik. 8 Hoeke word in radiale gebruik. 9 Hoeke word in “grads” gebruik. FIX SCI Getalle word vertoon afgerond tot ‘n spesifieke aantal desimale. Getalle word vertoon afgerond to ‘n spesifieke aantal beduidende syfers. Math Natuurlike vertoon is gekies as die vertoon format.
Vektor bewerkings N8(VECTOR) Verspreidingsbewerkings Nc1(DIST) Neem Kennis: Die outomatiese (default) bewerkingsmode is die COMP Mode. Konfigureer Sakrekenaar Ordening (Setup) Begin deur die volgende sleuteloperasies uit te voer om die ordenings keuselys te vertoon: 1N(SETUP). Gebruik dan die c en f en die getalsleutels om die stelling (settings) te kies en te konfigureer. Stelling wat onderstreep is ( ___ ) is die aanvanklike stelling. (Default settings) 1MthIO 2LineIO Spesifiseer die vertoon formaat.
Norm: Kies tussen een van die twee beskikbare stellings (Norm 1, Norm 2) bepaal die reikwydte waarin resultate vertoon sal word in nie-eksponensiële formaat. Buite die gespesifiseerde reikwydte sal resultate in eksponensiële formaat vertoon word. Norm 1: 10–2 |x|, |x| 1010 Norm 2: 10–9 |x|, |x| 1010 Voorbeeld: b 1 ÷ 200 = 5 × 10–3 (Norm 1) 0.005 (Norm 2) c1ab/c c2 d/c Spesifiseer of gemengde breuke (ab/c) of onegte breuke (d/c) vir die vertoon van antwoorde.
*2 Hierdie vermenigvuldigingsimbole (×) mag uitgelos word. ‘n Vermenigvuldigingsimbool kan uitgelaat word wanneer dit onmiddelik voor hakies verskyn, onmiddelik voor sin of ‘n ander funksie wat ‘n hakie benodig, onmiddelik voor Ran# (willekeurige getal) funksie, of onmiddelik voor ‘n veranderlike (A, B, C, D, E, F, M, X, Y), wetenskaplike konstantes, π of e. 3 * Hakies hoef nie toegemaak word voor die = operasie kan uitgelaat word.
deur d en e om na regs te beweeg. • Wanneer die Lineêre Vertoon gebruik word, sal f veroorsaak dat terugbeweeg word na die begin van die berekening, terwyl c na die einde van die berekening gaan. • Wanneer Natuurlike Vertoon gebruik word sal die druk van e terwyl die kursor aan die einde van ‘n ingesleutelde berekening is die kursor na die begin laat beweeg, terwyl die druk van d wanneer die kursor aan die begin van ‘n berekening is die kursor na die einde laat beweeg.
2+' 2 1+' 2 B Math ' 2 +! 2 ee 1 +! 2 = Belangrik: • Sommige tipes uitdrukkings kan die hoogte van die bewerking formule groter maak as die skerm. Die maksimum hoogte van die skerm is twee vertoonvensters (31 × 2). Verdere insleutel sal nie moontlik wees nie. • Hakies se gebruik is toelaatbaar, maar wanneer te veel hakies gebruik word sal verdere insleutel ook onmoontlik word. Wanneer dit gebeur, deel die bewerking in verskillende dele en bereken elke deel apart.
Korrigering en Uitvee van ‘n Uitdrukking Om ‘n enkele karakter of funksie uit te vee: Skuif die kursor sodat dit direk regs van die karakter of funksie wat uitgevee moet word is en druk Y. Wanneer in die oorskryf mode gewerk word beweeg kursur tot direk onder die karakter of funksie en druk Y. Om ‘n karakter of funksie in te voeg in ‘n bewerking: Gebruik d of e om na die plek te beweeg waar die karakter of funksie ingesleutel wil word.
Basiese Bewerkens Breuk Bewerkings Neem kennis dat die insleutel metode vir breuke verskil – afhangende van of in natuurlike of lineêre vertoon gewerk word. 2 + 1 = 7 B 3 2 6 2 ' 3 e+ 1 ' 2 = of ' 2 c 3 e+' 1 c 2 = b 4−3 1 = 1 B 2 2 2'3+1'2= 4 -1'(() 3 e 1 c 2 = b 4-3'1'2= 7 6 7 6 7{6 1 2 1{2 Neem Kennis: • Wanneer beide gewone en desimale breuke gebruik word wanneer in lineêre vertoon gewerk word, sal die resultaat as ‘n desimaal vertoon.
2°20´30˝ + 39´30˝ = 3°00´00˝ 2 $ 20 $ 30 $+ 0 $ 39 $ 30 $= 3°0´0˝ Skakel 2°15´18˝ na die desimale ekwivalent om. 2 $ 15 $ 18 $= 2°15´18˝ (Skakel van seksagesimaal na desimaal) $ 2.255 (Skakel van dedimaal na seksagesimaal) $ 2°15´18˝ Multi-Stellings Die dubbelpunt (:) kan twee of meer uitdrukkings verbind en hukke dan in volgorde van links na regs uitvoer wanneer = gedruk word.
4 × 3 + 2.5 = 14.5 b 4 * 3 + 2.5 = 4 × 3 − 7.1 = 4.9 (Gaan voort) dYYYY- 7.1 = 14.5 4.9 Neem Kennis: Indien ‘n berekening geredigeer moet word terwyl die ' simbool nog op die regterkant verskyn (sien “Lees op die Sakrekenaar”), druk A en gebruik daarna die d en e om deur te beweeg. Antwoord Geheue (Ans)/ Vorige Antwoord Geheue (PreAns) Die laaste berekening se antwoord word gestoor in Ans (antwoord) geheue.
= T5 = T4 + T3 = 3 + 2 Resultaat: Die ry is {1, 1, 2, 3, 5}. Veranderlikes (A, B, C, D, E, F, X, Y) Die sakrekenaar het agt veranderlikes A, B, C, D, E, F, X en Y. Waardes kan aan hierdie veranderlikes toegeken word en die veranderlikes kan ook in berekeninge gebruik word.
Om 1014 in priem faktore op te deel 1014 = !e(FACT) Wanneer die priem faktorisering toegepas word op ‘n getal wat ‘n priemfaktor het wat meer as drie syfers bevat sal daardie deel van die antwoord in hakies vertoon word. Om 4104676 (= 22 × 10132) te faktoriseer in priemfaktore 4104676 =!e(FACT) Enige van die volgende operasies sal die priem faktorisering resultaat vertoon beëindig. • Wanneer !e(FACT) of = gedruk word • Wanneer enige van die volgende gedruk word: . of e.
: Funksie om numeriese integrasie te bereken deur die Gaussb Kronrod metode te gebruik. In natuurlike vertoon ∫a f (x)dx lees waardes op korrekte plekke in. Vir lineêre vertoon is die inlees sintaks ∫ ( f (x) , a, b, tol). tol spesifiseer die tolleransie, wat 1 × 10–5 is as dit nie spesifiek gespesifiseer word nie. Sien ook “Integrasie en Differensiasie Berekeninge Voorsorgmaatreëls” en “Raad vir Suksesvolle Integrasie Berekeninge” vir meer inligting. Sien 8 .
Rnd : Die argument van die funksie word ‘n desimale getal gemaak en afgerond in ooreenstemming met die huidige getal van vertoon soos gestel (Norm, Fix of Sci). Met Norm 1 of 2, word die argument afgerond tot 10 desimale. Met Fix en Sci word die argument afgerond tot ‘n gespesifiseerde aantal syfers. Wanneer Fix 3 byvoorbeeld die gespesifiseerde aantal syfers is, sal die antwoord van 10 ÷ 3 vertoon word as 3.333, terwyl die sakrekenaar die waarde 3.33333333333333 (15 syfers) behou vir verdere berekeninge.
∫ b f(x)dx = a S Positief ∫ c a f(x)dx + Positiewe gedeelte (S Positief) S Negatief ∫ b f(x)dx c Negatiewe gedeelte (S Negatief) Wanneer die integrasie waardes wyd fluktueer as gevolg van klein veranderinge in die integrasie interval Deel die integrasie interval in verskeie dele in – so dat dit die areas van wye fluktuasies in klein deeltjies opdeel, voer elke deel se integrasie uit en kombineer dan die resultate.
Om ' 2 = 4.242640687...) tot drie desimale (Fix 3) te 2 × 3 (= 3' bereken. 1N(SETUP)6(Fix)3 B ! 2 e* 3 = 3' 2 1= 4.243 b ! 2 )* 3 = 4.243 e 8 ∫1ln(x)dx = 1 B 7iS)(X))e 1 eS5(e)= b 7iS)(X))1)(,) 1 1)(,)S5(e))= 1 1 9 Om die afgeleide by die punt x = π/2 vir die funksie y = sin(x) te bereken.
15 Om willekeurige (random) heelgetalle te genereer in die reikwydte 1 tot 6 S.
Om die konjugaat (conjugate) komplekse getal van 2 + 3i te kry (Komplekse formaat: a + bi) 12(CMPLX)2(Conjg) 2 + 3 W(i))= 2–3i Om die absolute waarde en die argument van 1 + i te verkry Bv Absolute waarde: 1w(Abs) 1 +W(i)= Argument: 12(CMPLX)1(arg)1+W(i))= ' 2 45 Gebruik van Sleutel om die Berekeningsresultaat se Formaat te Spesifiseer Een van twee spesiale sleutels ('r∠ of 'a+bi) kan ingesleutel word aan die einde van berekeninge om die vertoon formaat van die berekeningsresultaat te spesifiseer.
Math s (of =) Math 7 = 20 = Om uit CALC te gaan: A Om A + Bi te berg en dan ' 3 + i, 1 + ' 3 i in polêre koördinate te verkry (r∠ ) v N2(CMPLX) S-(A)+Se(B)W(i) 12(CMPLX)3('r∠ ) CMPLX Math s! 3 )= 1 = s (of =) 1 =! 3 )= Om uit CALC te gaan: A Neem Kennis: Lineêre vertoon moet gebruik word vandat s gedruk word totdat uit die CALC mode gegaan word deur A te druk. Gebruik van SOLVE SOLVE gebruik Newton se Wet om benaderde oplossings vir vergelykings te vind.
Math 1s(SOLVE) Vra vir insleutel van Y waarde Huidige waarde van Y Math 0 = 1 =- 2 = Huidige waarde van X Sleutel ‘n aanvanklike waarde vir X in (Hier word 1 gebruik): Math 1= Om uit SOLVE te gaan: A Oplossing skerm Neem Kennis: Vanaf die stadium waar 1s(SOLVE) gebruik word totdat uit SOLVE gegaan word deur A, te druk moet die Lineêre vertoon prosedures gebruik word om waardes en operasies in te sleutel.
Om y = x2 – x + 1 op te los vir x wanneer y = 3, 7 en 13 Math Sf(Y)Ss(=) S)(X)w-S)(X)+ 1 Math 1s(SOLVE) Math 3= Sleutel ‘n aanvanklike waarde vir X in (Hier word 1 gebruik): Math 1= Math = 7 == Math = 13 == Statistiese Bewerkings (STAT) Om statistiese bewerkings te begin sleutel die volgende in: N3(STAT) om in STAT mode te kom en gebruik dan die keuselys wat verskyn on te kies watter soort bewerking gedoen moet word.
Gepaarde verandelike (X;Y), inverse regressie 8(1/X) ( y = A + B/x) Deur enige van sleutels 1 – 8 te druk word Stat Editor vertoon. Neem Kennis: Om van die een na die ander bewerkings tipe na die ander te verander in STAT Mode, ver die volgende sleutelbewerkings uit: 11(STAT/DIST)1(Type). Die bewerkingstipe keuselys sal verskyn. Insleutel van Data Gebruik die Stat Editor om data in te sleutel. Voer die volgende sleutel operasies uit om die Stat Editor te certoon: 11(STAT/DIST)2(Data).
Verkry Statistiese Waardes van Ingesleutelde Data Om statistiese waardes van ingesleutelde data te verkry, druk A in Stat Editor en daarna kan statistieke waardes (σx, Σx2 ens.) opgeroep word. Die statistiese waardes en sleutels wat gebruik moet word verskyn op die volgende bladsy. Waardes gemerk met ‘n (*) kan vir enkel veranderlike statistiese berekeninge verkry word.
3 Om die lineêre regressie en logaritmiese regressie korrelasie vir die volgende paar-veranderlike data en die regressie formule vir die sterkste korrelasie te bereken: (x; y) = (20; 3150), (110; 7310), (200; 8800), (290; 9310). Stel sakrekenaar om af te rond tot drie desimale plekke (Fix 3).
P, Q, R: Hierdie funksies neem die argument t en bepaal die waarskynlikheid van die standaard normaal verspreiding soos hieronder geïllustreer: Q (t) P (t) 0 t 0 t R (t) 0 t 't: Hierdie funksie word vooruitgegaan deur die argument X, en bepaal die genormaliseerde variasie . 5 Vir die enkel veranderlike data {xn ; freqn} = {0;1 1;2 2;1 3;2 4;2 5;2 6;3 7;4 9;2 10;1} kan die genormaliseerde variasie ('t) wanneer x = 3 en P(t) as volg bepaal word, afgerond tot drie desimale plekke (Fix 3).
Gaan voort van die vorige bewerking, skakel oor na die heksadesimale mode en bereken 1F16 + 116 A6(HEX) 1 t(F)+ 1 = Gaan voort van die vorige bewerking, skakel oor na oktale mode en bereken 78 + 18 Ai(OCT) 7 + 1 = Neem Kennis: • Gebruik die volgende sleutels om die letters A tot F in te sleutel vir heksadesimale waardes: -(A), $(B), w(C), s(D), c(E), t(F). • In die BASE-N Mode word die insleutel van breuke en eksponente nie ondersteun nie. Waar die antwoord ‘n breuk gedeelte het word dit afgesny.
Om 1510 × 3710 in desimale mode te bereken en dan die resultaat om te skakel na heksadesimaal, binêr en oktaal Ax(DEC) 15 * 37 = 555 6(HEX) 0000022B l(BIN) 0000001000101011 i(OCT) 00000001053 Logika en “Negation” Bewerkings Die sakrekenaar beskik oor logiese bewerkers (and, or, xor, xnor) asook funksies (Not, Neg) vir logiese en negasie bewerkings van binêre waardes. Gebruik die keuselys wat verskyn wanneer 13(BASE) gedruk word om hierdie bewerkers en funksies te gebruik.
3. Gebruik die Koëffisiënt Redigeerder wat verskyn om die koëffisiënt waardes in te lees. • Om byvoorbeeld 2x2 + x – 3 = 0 op te los, druk 3 in stap 2, dan word koëffisiënte ingesleutel (a = 2, b = 1, c = –3): 2=1=-3=. • Om ‘n koëffisiënt waarde te verander wat reeds ingesleutel is, beweeg die kursos na die betrokke sel, sleutel nuwe waarde in en druk =. • Wanneer A gebruk word sal al die koëffisiënte na nul (0) verander.
2x2 – 3x – 6 = 0 B N5(EQN)3(aX2 + bX + c = 0) 2 =- 3 =- 6 == 3 + 57 4 3 – 57 c (X2=) 4 3 c (X-Value Minimum=)* 4 57 c (Y-Value Minimum=)* – 8 * Die lokale minimum waarde word vertoon indien a 0. Die lokale maksimum waarde word vertoon indien a 0.
5. Sleutel die elemente van MatB in: 2 =- 1 =- 1 = 2 =. 6. Sleutel A in om na die berekenings skerm te beweeg en voer die berekening (MatA × MatB) eerste uit: 14(MATRIX)3(MatA)*1 4(MATRIX) 4(MatB)=. • Hierdie sal die MatAns laat verskyn met die bewerking se antwoord. MAT MAT “Ans” staan vir matriks antwoord → Neem Kennis: “MatAns” staan vir die matriks antwoord in die geheue (memory). Raadpleeg “Matriks Antwoord Geheue” vir verdere inligting. 7.
Om die elemente van ‘n matriks veranderlike te verander: 1. Druk 14(MATRIX)2(Data) en wanneer die keuselys verskyn kies die matriks wat verander moet word. 2. Gebruik die Matriks Redigeerder wat verskyn om die elemente van die matriks te verander. • Skuif tot by die sel wat verander moet word, sleutel die nuwe waarde in en druk dan =. Om die matriks veranderlike (of MatAns) te kopiëer: 1. Gebruik die Matriks Redigeerder om die matriks wat gekopiëer moet word te laat verskyn.
8 Bepaal die vierkant en derde mag van MatA (MatA2, MatA3). Neem Kennis: Die 6 kan nie gebruik word vir die insleutel nie. Gebruik w om die vierkant te spesifiseer en 1w(x3) om die derde mag te spesifiseer. AMatAw= AMatA1w(x3)= 9 Bepaal die MatA = ry echelon formaat. A!4(MATRIX)c1(Ref) MatA)= 10 Bepaal die MatA = formaat. ry verminderde (reduced) echelon A!4(MATRIX)c2(Rref) MatA)= Skep ‘n Getal Tabel van Twee Funksies (TABLE) TABLE skep ‘n getal tabel gebaseer op een of twee funksies.
Step? Die konstante vermeerdering. Die outomatiese waarde is 1. Neem Kennis: “Step” spesifiseer met hoeveel daar van die laagste waarde konstant sal vermeerder word totdat die hoogste waarde bereik word. As jy spesifiseer Start = 1 en Step = 1, sal X in volgorde die waardes 1, 2, 3, 4 ensovoorts inneem om die funksie waarde te bereken totdat die End waarde bereik word. • Nadat die Step waarde ingelees is sal die = sleutel die tabel genereer in ooreenstemming met die parameters wat gestel is.
Vektor Bewerkings (VECTOR) Gebruik die VECTOR Mode om 2-dimensionele en 3-dimensionele vektor bewerkings te doen. Om vektor berekeninge te doen moet data eers aan die spesiale vektor veranderlikes (VctA, VctB, VctC) toegeken word. Daarna kan die vektor veranderlikes in die berekeninge gebruik word soos aangetoon in die voorbeelde hieronder. 1 Om (1, 2) aan VctA en (3,4) aan VctB toe te ken en dan die volgende bewerking uit te voer: (1, 2) + (3, 4) 1. Druk N8(VECTOR) om na VECTOR Mode te gaan. 2.
Om nuwe data aan ‘n vektor veranderlike toe te ken: 1. Druk 15(VECTOR)1(Dim) en kies dan op die keuselys wat verskyn die vektor veranderlike waaraan jy data wil toeken. 2. Op die volgende keuselys, kies dimensie (m). 3. Gebruik die vektor redigeerder wat verskyn om die elemente van die vektore in te lees. 2 Om (2, –1, 2) aan VctC toe te ken 15(VECTOR)1(Dim)3(VctC)1(3) 2 =- 1 = 2 = VCT Om die elemente van ‘n vektor veranderlike te redigeer: 1.
4 VctA • VctB (Vektor punt produk) VCT AVctA15(VECTOR)7(Dot)VctB= 5 VctA × VctB (Vektor kruis produk) VCT AVctA*VctB= 6 Verkry die absolute waarde van VctC VCT A1w(Abs)VctC)= 7 Bereken die hoek wat gevorm word tussen VctA en VctB afgerond tot drie desimale plekke (Fix3) v (A • B) (A • B) wat verander na = cos–1 ) (cos = A B A B 1N(SETUP)6(Fix)3 A(VctA15(VECTOR)7(Dot)VctB)/ VCT FIX VCT FIX (1w(Abs)VctA)1w(Abs) VctB))= 1c(cos–1)G)= Verspreiding (Distribution) Berekeninge (DIST) Die pros
Poisson waarskynlikheid c2(Poisson PD) Poisson kumulatiewe verspreiding c3(Poisson CD) 3. Sleutel waardes vir die veranderlikes in. • Met binomiale waarskynlikheid, binomiale kumulatiewe verspreiding, Poisson waarskynlikheid en Poisson kumulatiewe verspreiding kan steekproef data ingesleutel word en daarop berekenings uitgevoer word. 4. Nadat waardes ingesleutel is vir alle veranderlikes druk =. • Hierdie vertoon die berekenngs waardes.
DIST Mode Berekeninge Voorbeelde Om die normal verspreidingsdigtheid the bereken waar x = 36, σ = 2, =35 Nc1(DIST) 1(Normal PD) 36 = 2= 35 = Resultaat: 0.1760326634 • Deur = of A te druk sal na die x insleutel skerm teruggekeer word. Om die binomiale waarskynikheid vir die steekproef {10, 11, 12, 13, 14} te bepaal as N=15 en p=0.6 Nc1(DIST)4(Binomial PD) Om Lys Skerm te vertoon 1(List) • Om die data te spesifiseer deur parameter formaat te gebruik, druk 2(Var).
15 = 0.6 = ecccc Resultate: x = binomiale waarskynlikheid van 10 ⱌ 0.18594 x = binomiale waarskynlikheid van 11 ⱌ 0.12678 x = binomiale waarskynlikheid van 12 ⱌ 0.063388 x = binomiale waarskynlikheid van 13 ⱌ 0.021942 x = binomiale waarskynlikheid van 14 ⱌ 4.7018 × 10−3 • Om terug te keerk na die N inleutel skerm druk =. Druk A om na die Lys skerm waar ingesleutelde data gestoor word terug te keer. Neem Kennis: • Die volgende kan nie in distribusie berekeninge gebruik word nie: Pol, Rec, ∫, d/dx.
Om die volgende te bereken: C0 = 1 ε0μ0 B Math A' 1 c!17(CONST)32(ε0) 17(CONST)33( 0)= Die volgende toon die twee syfer getalle aan wat die wetenskaplike konstantes verteenwoordig.
Metrieke omskakeling Die sakrekenaar se ingeboude metrieke omskakeling maak dit maklik om waardes van een eenheid na ‘n ander om te skakel. Die metrieke omskakeling kan in enige berekenings mode gebruik word behalwe BASE-N en TABLE. Om ‘n metrieke omskakeling in ‘n bewerking te gebruik, druk 18(CONV) en sleutel die twee syfer getal wat ooreenstem met die omskakeling. Om 5 cm na duim om te skakel. b A 5 18(CONV) 02(cm'in)= Om 100 g na onse om te skakel.
Berekening reikwydte, Aantal Syfers en Presisie Die berekening reikwydte, getal syfers wat vir bewerkings gebruik word asook die presisie hang af van die tipe berekening wat gedoen word. Berekening reikwydte en Presisie ±1 × 10–99 tot ±9.999999999 × 1099 of 0 Berekening reikwydte Aantal syfers vir bewerkings 15 syfers Oor die algemeen ±1 by die 10de syfer van ‘n enkele berekening. Presisie vir eksponensiële vertoon is ±1 by die mins beduidende syfer.
x –1 3 ' x x! |x| 1 × 10100 ; x ≠ 0 |x| 1 × 10100 0 x 69 (x is ‘n heelgetal) nPr 0 n 1 × 1010, 0 r n (n, r is heelgetalle) 1 {n!/(n–r)!} 1 × 10100 nCr 0 n 1 × 1010, 0 r n (n, r is heelgetalle) 1 n!/r! 1 × 10100 of 1 n!/(n–r)! 1 × 10100 Pol(x, y) Rec(r, ) °’ ” |x|, |y| 9.999999999 × 1099 x2 + y2 9.999999999 × 1099 0 r 9.
Foute Die sakrekenaar sal ‘n fout boodskap (ERROR) vertoon wanneer ‘n fout te enige tyd of vir enige rede in die berekening voorkom. Daar is twee manier om uit ‘n fout boodskap te kom. Deur d of e te druk sal die plek waarop die fout gemaak is bereik word. Deur A te druk sal die boodskap en berekening uitgevee word. Vertoon die plek waar die fout gemaak is Wanneer ‘n foutboodskap vertoon word kan d of e gedruk word om terug te keer na die berekening skerm.
Argument ERROR Oorsaak: Daar is ‘n probleem met die argument van die berekening wat uitgevoer word. Aksie: Maak veranderings aan berekening. Dimension ERROR (MATRIXS en VECTOR modes alleenlik) Oorsaak: • Daar is nie ‘n formaat gespesifiseer vir die matriks of vektor wat gebruik probeer word nie. • Daar word ‘n bewerking gedoen wat die matrikse of vektore wat gebruik word se dimensies nie die bewerking toelaat nie. Aksie: • Spesifiseer die dimensies van die matriks of vektor en voer weer die bewerking uit.
sal dit outomaties na die berekenings mode gaan en die geheue leegmaak. Vir verdere inligting verwys na die “Konfigureer Sakrekenaar Ordening (Setup)”. 4. Begin alle modes en opstellings deur die volgende te doen: 19(CLR)1(Setup)=(Yes). Vervang Battery ‘n Pap battery kan gesien word deur ‘n dowwe vertoon, selfs al word die vertoon aangepas of wanneer syfers en berekeninge nie dadelik verskyn wanneer die sakrekenaar gebruik word nie. Wanneer dit gebeur moet die battery vervang word met ‘n nuwe een.
k Wat is die verskil tussen die Ans geheue, die PreAns geheue, onafhanklike geheue en veranderlike geheue? Elkeen van die verskillende geheues tree op as ‘n “houer” vir tydelike berging van ‘n enkele waarde. Ans geheue: Berg die resultaat van die laaste bewerking wat uitgevoer is se antwoord. Gebruik dit in lang bewerkings. PreAns geheue: Berg die resultaat van die antwoord voor die laaste antwoord. PreAns geheue kan net in die COMP mode gebruik word.
Manufacturer: CASIO COMPUTER CO., LTD. 6-2, Hon-machi 1-chome Shibuya-ku, Tokyo 151-8543, Japan Responsible within the European Union: CASIO EUROPE GmbH Casio-Platz 1 22848 Norderstedt, Germany Hierdie teken is net van toepassing in die Europese Unie lande.
CASIO COMPUTER CO., LTD. 6-2, Hon-machi 1-chome Shibuya-ku, Tokyo 151-8543, Japan SA1406-A © 2014 CASIO COMPUTER CO., LTD.