User manual

7
Installering en verwydering van belt knip
■Installering van die Beltknip:
Spasieër die belt knip in die
ooreenstemmende groees op die
agterkand van die handstel, skroef dan
kloksgewys vas.
■Verwydering van beltknip:
Draai die skroees los om die beltknip te
verwyder.
Installering van die luidspreker en mikrofoon (Opsioneel)
Maak die MIC-SP klappie oop en sit dan
die luidspreker/mikrofoon in die MIC-SP
gaatjie.
NEEM KENNIS:
Die handstel is nie waterdig terwyl die
luidspreker/mikrofoon gebruik word nie.
Installering/Verwydering van die arm band (Opsioneel)
Druk die toutjie van die armband deur die gaatjie wat jy op die
agterkant bo van die handstel sal kry; trek dan die hele armband
deur die ogie en maak seker dat dit styf vas is.
BATTERY INFORMASIE