User manual

11
Agtergrondlig Status & stem aankondiger
Lae krag waarskuwing
Handstel sal tydens lae krag uitset
‘n luitoon deurstuur met 60 sekonde
tussenposes, die rooi lig sal ook
ikker.
Uitsending Agtergrond lig ( LCD) sal aan wees.
Sleutelbord uitvoeringe
Handstel sal ‘n “DU” geluid maak
wanneer ‘n funksie ingetik word in
die tabel van opsies, n "DU DU"
geluid sal gehoor word as uit enige
funksie gaan.
[PF1] & [PF2] “Standaard sleutels”
Druk [PF1] Navrae na batterykapasiteit
Druk [PF2] “Squelch” af
Druk [PF1] en hou in vir een
sekonde
Roep
Druk [P F 2 ] en hou in vir een
sekonde
Hoë/lae krag verstelling
BEKENDSTELLING