User manual

Handleiding toegepas aan: DV-3400 UHF FM Handradio
VHF FM Handradio
Programmering Sagteware: QPS3400
NOTA:
Wanneer die handstel geprogrammeer word, moet die
oorspronklike fabrieksdata eers gelees word, alvorens die
frekwensie ens. oorgeskryf word, andersins kan daar probleme
onstaan a.g.v die verskillende frekwensie bande ens.