Technical information

- 3 -
Hoofkenmerke
1Wye band 400--470MHz
2Engels kanaal aankondiging
3Hoog en lae krag uitset verstelling
4Wye of nou bandwydte
5CTCSS/50 en DCS/83 squelch sisteem om
mede kanaal gebruikers te voorkom of onnodige
steurnisse.
6Handvrye stem beheerde uitsending.
7Besige kanaal transmissie uitsluiting.
8Skandeer funsie, skandeer alle kanale
9Ingeboude FM radio, luister na u gunsteling
nuusstasie.
10Battery besparing fasiliteit, verleng die
battery bystandkrag.
Bostaande funksies kan verader word deur
rekenaar programmering, vra u handelaar gerus