AUTOMATIC WASHER Super Capacity Model 3LA5801XX 8-Sa Part No. 3356447 Rev.
Contents Page 7 Liquid Bleach Dispenser . . . . . . . 7 MAGIC CLEAN* Lint Filter . . . . . Liquid Fabric Softener 7 Dispenser . . . . . . . . . . . . . . . . . 8 PROGRAMME GUIDE . . . . . . . . . . 9 CARING FOR YOUR WASHER . . IF YOU NEED SERVICE OR 10 ASSISTANCE ................. 11 SERVICE CENTRES . . . . . . . . . . . WARRANTY................... 12 Page 2 ........ PARTS AND FEATURES IMPORTANT SAFETY INSTRUCTIONS ............... OPERATING INSTRUCTIONS ... Starting Your Washer. . . . . . . . . .
-, Important safety instructions I To reduce the risk of fire, electric shock, or injury to persons when using your washer, follow basic precautions, including the following: l l l l l l l Read all instructions before using the washer. NEVER wash items cleaned, washed, soaked in or spotted with wax, paint, gasoline, or flammable fluids in the washer. The fumes can create a FIRE HAZARD or EXPLOSION. ALWAYS hand launder and air dry fabrics containing these materials.
-. Operating instructions Starting Your Washer Be sure to measure and add low foaming, automatic washing machine detergent, then place a sorted load in the washer before commencing with the cycle. Detergents should be predissolved when the wash water temperature is less than 40°C. 1. Select l l l 2. a LOAD SIZE Select WATER TEMPERATURES 0 Select wash and rinse water temperatures by pushing a button. 0 This drawing shows a warm wash (top temperature) and cold rinse (bottom temperature) selection.
3 l Select CYCLE and WASH TIME; Start the washer A. Push in the Control Knob and turn it to B. Stop on a number in the cycle you in and want. The numbers are minutes of wash time. The drawing shows 10 minutes of agitation in the REGULAR NORMAL Cycle. C. Start the washer by pulling out the D. To stop the washer at any time, push Control Knob. The washer will fill to the level you set with wash water of the selected temperature.
-. Other Operating instructions For a rinse and spin For a drain and spin You may need an extra rinse and spin for heavily soiled loads which need more detergent. (Extradetergent can require an extra rinse.) 1. Push Control Knob in. 2. Turn clockwise to any 0 on the dial. See above drawing. 3. Pull Control Knobout.ThewasherwiII fill to selected level; agitate2 minutes; drain and spin, Yourwashercan beset todrain and spin out water. 1. Push Control Knob in. 2.
Liquid bleach dispenser Always measure bleach. Do not guess. Never use more than 1 cup (250 ml) for a full load. Use less with lower water level settings. Follow directions on bottle for safe use. Use a cup with a pouring spout to avoid spilling. 1. Load the washer first. 2. Pour measured bleach carefully into dispenser. DO NOT let bleach splash, drip or run down into the washer basket. Undiluted bleach willdamage any fabric it touches. 3. Start the washer.
ILEACH :ABRIC SOFTENER WATERTEMP. WASH/RINSE PROGRAMME SELECTOR Hot/Warm Regular Heavy No-14 Ref. p$ ry Hot/Warm Regular Heavy No-14 Yes As per Load Ref. Laundry Guide Hot/Cold Regular Normal No-10 Yes 4 min. High SpeedWash 6 min. Low SpeedWash 1 CoolDownIntake 2 min. High SpeedWash 2 min. High SpeedSpin 1 Rinse 2 SprayRinses 4 min. FinalLow SpeedSpin Extra Large Ref. Laundry Guide Warm/Cold Permanent PressNormal No-10 Yes 5.
Caring for your washer ADAPTER WHEN NOT WASHING, keep both water faucets turned off, this takes the pressure off the water inlet valve and hoses. Wipe upspills right away. Spills can dull or damage the finish. REMOVE SHARP OBJECTS such as pins, buckles, etc., from clothes before washing. Close metal zippers. SHARPORHEAWOBJECTSshouldnever be put on or in the washer. Check pockets for bolts, nuts, tools, etc. SOME PRETREATMENT PRODUCTS can damage washer and dryer dials, consoles and finishes.
-. If you need service or assistance, we suggest you follow these steps: 1. Before calling for If you moved.. . 2. assistance . . . To make sure that your appliance is correctly installed and to ensure its continued satisfactory operation, call your dealer. (Installation cost must, of course, be paid by you.) Performance problems often result from little things you can find and fix yourself without tools of any kind.
4. If you need service.. . Thecareof yourWhirlpool washer is entrusted to the nationwide service network of K.I.C. Limited - the company that guarantees No. 1 after-sales service. YOUR K.I.C.
-. Warranty by KM. Limited K.I.C. warrants to the original purchaser for a period of 24 months from the date of purchase that the article identified by the serial label/plate is free of defects in material and workmanship under normal use and service, subject to the provisions of clauses 1 to 13 hereinbelow: 1.1 At-any time within the warranty period K.I.C. will cause to be replaced or repaired any part found by K.I.C. to be defective. 1.2 K.I.C. shall have an unfettered replaced.
OUTOMATIESE WASMASJIEN Super-Kapasiteit Model 3LA58OlXX Stuk Nr. 3356447 Hers.
lnhoud Bladsy 7 MAGIC CLEAN* Pluisfilter. . . . . . . Houer vir Vloeibare 7 Wasgoedversagmiddel. . . . . . . . 8 PROGRAMGIDS.. ............... VERSORGING VAN U 9 WASMASJIEN . . . . . . . . . . . . . . . . . . INDIEN U DIENS OF HULP 10 NODIG HET . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 11 DIENSSENTRUMS. . , . . . . . . . , . . . . 12 WAARBORG. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Bladsy 2 .... ONDERDELE EN KENMERKE BELANGRIKE VEILIGHEIDSMAATREELS. . . . . . . . . . . . . . . , . . . . GEBRUIKSAANWYSINGS.
-. Belangrike veiligheidsmatreHs - Om die risiko van brand, elektriese skok of besering te voorkom wanneer u wasmasjien in gebruik is, volg basiese voorsorgmaatreQls, insluitend die volgende: Lees alle aanwysings voordat u wasmasjien gebruik word. l MOET NOOIT items wat met was, vet-f, petrol of ontvlambare vloeistowwe skoongemaak, gewas, geweek of bevlek is, in die wasmasjien was nie. Die dampe kan ‘n GEVAAR VAN BRAND of ONTPLOFFING veroorsaak.
-. Gebruiksaanwysings n u wasmasjien aan te skakel Gebruik lae-skuim wasmiddel geskikvir’n outomatiese wasmasjien en meet die korrekte hoeveelheid uit. Plaas ‘n gesorteerde wasbondel in die wasmasjien voordat die siklus aangeskakel word. Wasmiddel moet vooraf opgelos word indien die watertemperatuur laer as 40°C is. 1 n 2 Kies BONDELGROOTTE Kies WATERw TEMPERATURE Kies was- en spoelwatertemperature deur ‘n knoppie te druk.
Kies SIKLUS en WASTYD; 3. Skakel die wasmasjien aan A. Druk die beheerknop in en draai na regs. Dit moet ingedruk word en slegs kloksgewys gedraai word. B. Stop by die verlangde nommer in die siklus. Die nommers stel die wastyd in minute voor. Die illustrasie toon 10 minute van roering in die REGULAR NORMAL-siklus. C. Skakel die wasmasjien aan deur die beheerknop uit te trek. Die wasmasjien sal inloop tot die verkose vlak met waswater van die gekose temperatuur.
-. Ander gebruiksaanwysings Vir spoel en wentel Vir dreinering en wentel ‘n Bykomende spoel- en wentelsiklus mag nodig weesvir baievuil wasgoed wat meer wasmiddel vereis. (Bykomende wasmiddel kan ‘n bykomende spoelsiklus vereis.) 1. Druk Beheerknop in. 2. Draai kloksgewys na enige 0 op die paneel. Sien illustrasie hierbo. 3. Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal tot verlangde vlak vul; 2 minute roteer; dreineer en wentel. U wasmasjien kan gestel word om te dreineer en water uit te wentel. 1.
-. Vloeibare bleikmiddelhouer Bleikmiddel moet uitgemeet word. Moenie raai nie. Moet nooit meer as 1 koppie(250 ml)vir ‘n voile bondel gebruik nie. Gebruik minder met laer watervlakstellings. Volg aanwysings op bottel vir veilige gebruik. Gebruik ‘n koppie met skinktuit om storting te voorkom. 1. Laai eers die wasmasjien. 2. Giet afgemete bleikmiddel versigtig in houer. MOENIE dat bleikmiddel spat, drup of in die wasmasjienmandjie loop nie.
BLEIKMIDDEL VERSAGMIDDEL MATERIAAL WERKING BONOELGROOTTE WASWATERTEMP. MIDDELS WAS/SPOEL PROGRAMSTELLING Baie vuil natuurlikevesels, bv: linne of wit katoen 8-min. HoMpoed-Was 6-min. Lae-Spoed-Was 2-min. HoMpoed-Wentel 1 Spoel 2 Sproei-Spoele 6-min. FinaleHo&Spoed-Wentel Soosper bondel Verwys “Hot”/“Warm” Wasgoedgids “Regular Heavy” Nr-14 Baievuil natuurlike vesels,bv: linne, katoen, denimen kleurvastemateriale 8-min. Ho&-Spoed-Was 6-min. Lae-Spoed-Was 2-min.
Versorging van u wasmasjien AF SLANGPASSTUK Droog spatsels onmiddellik af. Spatsels kan die afwerking laat verdof of beskadig. WANNEER NIE GEWAS WORD NIE, draai beide waterkrane toe om druk waterkleppe uit te skakel. op die VERWYDER SKERP VOORWERPE soos spelde, gespes, ens., voor klere gewas word. Maak metaalritssluiters toe. SKERP OF SWAAR VOORWERPE moet nooit op of in die wasmasjien geplaas word nie. Kontroleer sakke vir skroewe, moere, gereedskap, ens.
-. Aanbevole stappe indien u diens of hulp nodig het: 1. Voordat 2. Wanneer u verhuis.. . Werkverrigting word dikwels deur klein probleme belemmerwat u self kan opspoor en sonder gereedskap van enige aard kan regstel. Om seker te maak dat u toestel behoorlik gei’nstalleer word en om voortgesette bevredigende werking te verseker, skakel u handelaar. (Installeringskostesal natuurlikdeuru betaalbaar wees.) u hulp ontbied . . .
-. 4. lndien u diens nodig het . . . Dieversorgingvan u Whirlpool wasmasjien word aan die landwyediensnetwerk navervan K.I.C. Beperk toevertrou - die maatskappy wat Nr 1 gewaarborgde koopdiens. U K.1.
-I Waarborg deur K.I.C. Beperk Die artikel gei’dentifiseer op die reeksetiketlplaat word vir 24 maande se normale gebruik en diens vanaf datum van aankoop teen defekte as gevolg van foutiewe materiale en vakmanskap deur K.I.C. aan die oorspronklike koper gewaarborg, onderworpe aan die voorwaardes van klousules 1 tot 13 hieronder: 1.1 K.I.C. sal te enigertyd onderdie of herstel van enige onderdeel waarborgtydperkverantwoordelikheid wat deur K.I.C. foutief bevind word. aanvaarvirdievervanging 1.